Anna's Farm Stay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Anna's Farm Guesthouse (naby die N2, tussen Swellendam en Heidelberg op die Malgas-pad) is dié plek om te wees! Kom geniet 'n rustige tyd hier by ons graan- en skaapplaas. Die ou plaashuis is in 1937 gebou.

Die oulike slaapkamers word met antiekware, vars blomme, 'n teeskinkbord en sjerrie (gratis) afgerond en is 'n lafenis waarheen gaste graag terugkeer na 'n dag by die area se interessante aantreklikhede. Hierdie vesting is geskik vir 'n gesin of groep. Geniet tradisionele, tuisgemaakte maaltye in die gesinseetkamer saam met jou gashere.

Teug aan 'n glasie Suid-Afrikaanse wyn by die kaggel of op die groot stoep terwyl die plaaslewe, met die Langeberge in die agtergrond, jou bekoor. WiFi is ook beskikbaar.

In die area kan gaste bloukransvoëls en volstruise te siene kry. Gaste sal die kans kry om hierdie voëls in hul natuurlike habitat te sien. Bring gerus jou kamera saam en neem kiekies!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anna's Farm Stay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]