Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anna's Farm Stay

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Anna's Farm Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lenny V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenny V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well worth the overnight stay.

Really nice and very clean. It's a must to bring your own food to the venue as they do not cater for breakfast or supper. You are far away from any restaurants or shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie lekker plaas-oornagplek. Sal weer gaan.

Ons het lekker gekuier en sommer vriende geword daar op die plaas. Ontbyt en aandete was voortreflik, kan vir niks meer gevra het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en salige verblyf in 'n wonderlike, ou plaashuis.

Anna is 'n wonderlike gasvrou en ons kon nie vir meer gevra het nie. Ons nagte se verblyf was heerlik en ons sal dit vir enige persoon aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roger D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roger D
Besigheidsreis

Quaint, farm stay.

Lovely surrounding with all antiuqe furniture.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rial D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rial D

'n Ervaring wat ek vir enig iemand sal aanbeveel.

Ons het 'n baie aangename woonervaring gehad by Anna en Arno. Hulle gasvryheid sal ons altyd by bly. Ons is as vriende daar weg. Sal weer vir hulle gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. 'n Nuwe ervaring.

Miskien is ek so bietjie nostalgies oor die area omdat ek daar grootgeword het. Die grondpaaie, huise en omgewing is fantasties. Die boere wat jy teëkom waai nog as hul verby ry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename plaasatmosfeer koring, skape, trekkers, honde en drie katte en bobaas plaaskos.

Die slaapkamer is baie gerieflik en badkamer silwerskoon. Ons het die aand se veblyf terdee geniet. Anna is besonder gasvry en 'n ervare B&B eienaar. Sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sam P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kuier op 'n Overberg-plaas.

Dit was 'n baie lekker en aangename kuier om by die Steenkamp-plaas te kon kuier. Ons het baie lekker gesels met Arno en Anna, en die inligting van hoe so 'n plaas werk en bestuur word was vir ons baie interessant. Lekker plaaskos geëet en die oornag was wonderlik. Ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Callie D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Callie D
Gesin met klein kinders

Hier voel jy soos gas in 'n Engelse herehuis!

Pragtige plek vir eksklusiewe gebruik. Skakel lekker af in so 'n rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton R
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gekuier in die plaashuis en kon vrylik rondstap op die werf.

Die kamers en plaashuis is baie mooi en smaakvol ingerig met so bietjie outydse sjarme. Ons gasvrou was baie vriendelik en het geen moeite ontsien sodat ons gemaklik en tuis kon voel. Die plaas is omring met landerye en hou ook skape aan wat die ware plaas atmosfeer skep vir stadsjapies. Dit het ons nie gepla dat die kamers binne in die huis was en die kinders in 'n aparte kamer geslaap het nie. Grondpaaie soontoe kan 'n gewone motor dalk nie pas nie maar is oor die algemeen in goeie toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Menno S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Menno S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang en op die hande gedra.

Ons het Anna's Farm as sentrale basis gebruik om oor 'n periode van drie dae en in twee pentades, voëls aan te teken vir die SA Voëlatlasprojek 2. Ons het spesiale behoeftes gehad waarna daar tot ons tevredenheid omgesien is. Baie dankie Anna en Arno!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie W - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie W
Saam met vriende

We had a wonderful experience.

It was lovely meeting our friendly hosts. We had a relaxing stay, I loved the décor and all the detail. Good breakfast too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudekraalskop, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlMmUyZWYwLTJhN2EtNGVkOS1iNmU0LTk2ZTI5MjE1OTc5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Oudekraalskop Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.211835777026 20.733242832016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem