Anna’s House of Arts
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Van Der Spuy Street, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Anna’s House of Arts bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike, eklektiese huis in die kusdorp Strand. Die eiendom is ideaal geleë, net 750 m van Strandstrand af.
Die smaakvol versierde vakansiehuis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis, 'n opwaskamer, 'n eetarea en 'n sitarea met 2 kaggels.
Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is volledig toegerus en het 'n stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die pragtige eetkamer is oopplan na die kombuis en voorportaal.
Daar is 'n gastetoilet en 'n volledige aparte badkamer met 'n bad en plafonstort.
Gaste het toegang tot parkeerplek van die straat af vir een voertuig. Daar is ook 'n lieflike oordekte braai-area.
Die ligging bied toegang tot winkels, restaurante, wegneemetes en Somerset Mall. Die eiendom is geleë tussen Strand en Gordonsbaai, en die ligging is ideaal vir diegene wat die omliggende gebied en alles wat dit bied, wil verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 31 Van Der Spuy Street, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Anna’s House of Arts het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Van Der Spuy Street, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang