LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Anne's Place | LekkeSlaap
+17

Anne's Place

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 78 resensies vir Anne's Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Brandon D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon D

It was lovely.

It was a lovely place and we've enjoyed our stay, would go back anytime.

Joy K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joy K
Gesin met tieners

Quiet and relaxing.

We felt welcome. Suzanne is a friendly person. Anne's place is a getaway from the hustle and bustle from the city. Everything we could possibly need is available. Well-equipped place.

Leon F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en skoon. Het dit baie geniet.

Sal beslis weer hier kuier.

Anne's Place's terugvoer

Dear Leon
Thank you for your good review, much appreciated. You are most welcome to make a return visit.
Have a great day.
Regards
Suzanne

Anne's Place
Manie G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is ‘n stil en rustigge omgewing en ons het lekker ontspan.

Die huis was is gerieflik en baie netjies en skoon. Zusanne het ons vriendelik ontvang en goed ingelig oor die werking van alle toerusting.

Errol R - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Errol R
Saam met vriende

Nice restful and very well equipped. Will go again.

It's the best equipped place I've ever been to.

Lynette L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette L

It was indeed a very pleasant and peaceful experience. Suzanne is a very friendly lady and made our stay even more enjoyable.

We do intend to book again, and have already told friends and family about Anne's Place. The most peaceful weekend I have had in a very long time. Place is immaculate and very spacious. Even though the weather was bad, we felt very warm and comfortable all weekend.

Wayne J - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne J
Saam met vriende

110% dit geniet.

Sy is die vriendelikste mens ooit!

Anne's Place's terugvoer

Thank you so much Wayne, glad you enjoyed your stay.
Kind regards, Suzanne.

Anne's Place
Anna-marie E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, goed vir die siel.

Alles in woning wat mens nodig het. Stilte baie geniet met see in agtergrond.

Ansie W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie W
Saam met vriende

Everything you need and very clean.

The host is very helpful and friendly. Will recommend to friends.

Anne's Place's terugvoer

Thanks so much, Ansie, you are a very special and friendly lady.
You and your hubby are most welcome in the future.
Warm regards,
Suzanne.

Anne's Place
Travis-leigh B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Travis-leigh B
Gesin met klein kinders

Lekker rustige omgewing.

Veilige en veilige parkeerplek. Ten volle toegerus met alles wat jy sal benodig. Sal beslis weer gaan. Die eienaar was baie verwelkomend en die strand is naby.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice and quiet area.

Safe and secure parking. Fully equipped with everything you need. Will definitely go again. The owner was very nice and welcoming and the beach is close by.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anne's Place's terugvoer

Hi Travis-leigh, Candice and family.
Thank you so much for keeping the accommodation clean and tidy. You are most welcome to come again!
Warm regards,
Suzanne.

Anne's Place
Ann S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, sal vir seker Anne's Place aanbeveel.

Pragtige gasvrou, lieflike skoon, netjiese huis met braai-area, veilig, volledig toegerus. Baie dankie Suzanne vir al die ekstra bederf.

Johan P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

It was better than what we expected.

Anne's Place is well maintained and very clean with everything you might need. Suzanne has paid attention to all the small details that you would not expect. I would definitely recommend Anne's place and stay there again.

Anne's Place's terugvoer

Thank you Johan, you are very welcome to stay at Anne's Place in the future.
Warm regards,
Suzanne

Anne's Place
Karin T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie gemaklike en rustige naweek. Alles wat 'n mens nodig het.

Anne's Place is die perfekte plek om heen te gaan vir 'n wegbreek kans uit Kaapstad uit. Ek kan net dink hoe gemaklik dit sal wees vir lang periodes ook. Alles wat jou hart begeer in 'n vakansiehuis, is daar. Die plek is ruim, baie netjies en skoon, ons was mal oor die balkon met heerlike braaigeriewe. Pragtige uitsig oor die see. Fantastiese gasvrou. Die vriendelikheid van self. Baie dankie vir 'n lekker naweek, ons sal beslis weer kom.

Karen P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Aangename gasvrou, ruim huis - baie netjies. Baie goeie waarde vir geld.

Die huis is ruim en netjies. Alle moontlike geriewe.

Tanya F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya F
Saam met vriende

The place was very beautiful.

Our welcome was very nice. The house is beautiful and very safe and comfortable. I'm very impressed with how she maintain the property. I would recommend Anne's Place to all my friends and family.

Orla J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Orla J
Gesin met klein kinders

Perfect for some, but not for everyone.

A large, quiet space. Decor is a bit worn and old school - if that is something that's important to you - but quite likely the cleanest place we have ever stayed at. The stairs are not featured in the photos, and could be problematic for some guests. Appreciative of the security, but the locks are a big pain, especially getting the car into the garage. Location isn't an issue (unless you need a sea view) as everything in the area is within a 5 minute drive.

Shaun L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun L
Gesin met klein kinders

Money's worth.

Thanks for a lovely weekend. 100% hospitality and neatness. Great place. Will certainly visit again. Thanks, Suzanne!

Anne's Place's terugvoer

Thank you so much, Shaun and family. You are most welcome to visit us again.

Warm regards,
Suzanne.

Anne's Place
Tracy-lee P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy-lee P
Saam met vriende

We enjoyed our stay at Anne's Place.

It was really nice. Quiet. The vibe was great. We were a nice crew.

Margaret S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall a lovely stay.

Very nice place to stay. The braai area and bedrooms are upstairs which can be a problem if you have back or leg problems.

Marina V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Saam met vriende

Ongelooflik lekker.

Die wonderlikste ontvangs ooit. Die plek was super skoon en netjies. Gasvryheid 10/10. Ek beveel hierdie plek aan vir almal wat 'n naweek of vakansie weg soek. Ek sal beslis weer teruggaan.

Christa B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa B
Gesin met klein kinders

Funksioneel en redelik toegerus.

Alles was daar wat ons nodig gehad het. Omdat ons net dames was, was die oop en toe sluit van die motorhuis net ongelooflik moeilik. Verder was alles skoon en gemaklik.

Nic P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker huislike atmosfeer en 'n lieflike plek en baie skoon en netjies.

Dit is 'n lifelike plek vir iemand wat wegbreek nodig het van al die gejaagde stads lewe. Het 'n mooi uitsig vanaf balkon by die braai area. Word hartlik ontvang deur die eienaar.

Sean D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regte waarde vir geld in 'n baie netjiese en stil omgewing.

Awesome naweek, rustig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Real value for money in a very neat and quiet setting.

Awesome weekend, peaceful.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Erna S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S
Gesin met klein kinders

Baie netjiese ruim huis met als wat mens kan benodig.

Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Nicky P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky P
Saam met vriende

Awesome cozy plekkie. Baie netjies.

Baie dankie aan Anne's Place.

Kaylin P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylin P
Saam met vriende

Value in terms of EVERYTHING!

It was definitely value for money with nothing short for every need. The house is well maintained and provides you with everything you could ever think of, from bedding to cutlery. I would definitely recommend it to anyone looking for a relaxing weekend away and will not think twice to book it again myself.

Andrée T - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrée T
Gesin met tieners

Blinkskoon.

Seker een van die skoonste plekke waar ons al gebly het. Die braaiplek is heerlik beskut teen die stormagtige wind wat gewaai het asook die reën. Baie goed toegeruste kombuis. Indien jy spesifieke kussingvoorkeure het, bring liefs jou eie.

Lynn A - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn A
Saam met vriende

Excellent weekend away!

The house was beautiful, clean and very cosy. The customer service was fantastic and I would definitely recommend this venue to friends and family. We thoroughly enjoyed our stay and we hope to visit again soon.

Anne's Place's terugvoer

Hi Lynne. We are glad you enjoyed your stay, you are most welcome to visit again.
Warm regards, Suzanne.

Anne's Place
Malcolm C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm C

Fantastic.

My family and I enjoyed a fantastic weekend in Anne's Place, and I must say that we were very impressed with our weekend home, that was equipped with everything and more. I would gladly return and would even suggest it to all my friends.

Anne's Place's terugvoer

Good afternoon Malcolm, thank you so much for your Review, l loved accommodating you and your quiet family. Also thanks for keeping the house so nice and clean, much appreciated. You are most welcome in the future. God bless. Warm regards, Suzanne.

Anne's Place
Letricia V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letricia V
Saam met vriende

Heerlik ontspanne verblyf.

Rustige omgewing. Zusanne was baie behulpsaam en vriendelik. Sal definitief haar woonstel aanbeveel.

Philip F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste gestoeltes.

Die mees volledig toegeruste eenheid nog. Alles wat jy nodig het is daar.

Anne's Place's terugvoer

Thank you so much Philip and family. I am glad I could accommodate you, and thank you for keeping my house neat and tidy. It is much appreciated. Warm regards, Suzanne.

Anne's Place
Claudia P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia P
Gesin met tieners

Baie baie netjies, ruim, vriendelik, privaatheid, rustigheid uit die boonste rakke.

Ons het as gesin gegaan om 'n vakansie te geniet, ons het meer as dit in veelvoud ontvang, baie privaat en as jy ook net wil agteroor sit en wil ontspan is hierdie ook die plek vir jou. Suzanne, this was definitely one of the best relaxing holidays we had in years, we love your place!

Anne's Place's terugvoer

Good day Claudia, Michael and teenagers,

Thank you so much for your excellent review, much appreciated. I loved accommodating you and you are most welcome in the future.

Warm regards,
Suzanne

Anne's Place
Riana G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike, stil wegbreek met als wat nodig is naby!

Loopafstand van die see, veilig, naby ander dorpe. Als wat nodig is binne die eenheid. Stil genoeg om jou moeë siel te laat herstel. Pak net uit en ontspan!

Anne's Place's terugvoer

Hi Riana,

Thank you so much for taking the time to leave a review, much appreciated.

You are most welcome in the future.

Warm regards,
Suzanne

Anne's Place
Elizabeth V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ruim verblyf.

Dis 'n aangename blyplek, maar nie vir ouer mense nie omdat daar trappe na die boonste vloer is.

Ina P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons sal weer die plek besoek.

Samuel W - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samuel W
Gesin met klein kinders

Dit was uitstekend.

Dit was awesome. Die plek was baie skoon en die eienaar baie verwelkomend. Ek sou dit aan enigeen aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was excellent.

It was awesome. The place was very clean and the owner was very welcoming. I would recommend this to everyone.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Stephanie D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Die wegbreek het ons goed gedoen. Het baie lekker ontspan en kinders het hulle geniet. Sal beslis weer kom kuier.

Anne's Place's terugvoer

Thank you so much Stephanie,

warm regards
Suzanne

Anne's Place
Tersia V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V
Gesin met tieners

Hierdie verblyf was regtig 100% en net die beste.

Sal weer gebruik maak van Anne place in die toekoms van dit was regtig die moeite werd.

Anne's Place's terugvoer

Good Day Tersia, you were a pleasure to accommodate.

warm regards
Suzanne

Anne's Place
Blikkies G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Blikkies G
Gesin met klein kinders

Was baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Die huis was skoon en netjies en alles was op hulle plek. Die braai area is lekker groot en gesellig met 'n "view" van die see. Dis naby aan die strand, seker net 'n 5 minuut stap of so. Die enigste ding wat my gepla het was die veiligheidshek wat nog "manual" is en ek wat heeltyd die blêrrie ding moes oop en te maak. Maar dis 'n klein prys om te betaal vir 'n heerlike naweek!

Tyrone P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone P
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en verskriklik genotvol.

Hierdie was een van die mees volledigste en goed toegeruste plekkies waar ons as gesin in 'n baie, baie lang tyd was. Baie vriendelike dame en ons was baie goed ontvang. Daar is absoluut alles wat 'n persoon sal benodig vir 'n vakansie. Ons het baie lekker gebly en selfs met 'n 2 jarige seuntjie op en af by die trappe was dit steeds 'n plesier. Miskien sou 'n klein kitchenette op die boonste vloer vir koffetjies en pappies selfs nog 'n pluspunt gewees het, maar verder gee ek dit 10 uit 10.

Bronwon C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwon C
Saam met vriende

My verwagtinge is oortref.

Ek het regtig nie verwag die plek sal so goed equipped wees nie. Daar was van als, ek sal eintlik 'n hele maand daar kan oorbly. Die eienaar is van die warm hartigste mense en behulpsaam. Een iets wat my pla is dat die plek is so goedkoop, as ek nou so daaraan dink, want dus meer as wat ek verwag het.

George N - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N

Goeie waarde vir geld.

Baie nice plek, sekerlik die goedkoopste in die area en die braai is awesome met 'n great uitsig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good value for money.

Very nice place, certainly the cheapest in the area, and that braai is awesome with a great view.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anne's Place's terugvoer

Thanks so much George, you were a pleasure to accommodate.
All the best,
Suzanne

Anne's Place
Lienta R - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienta R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie huislik en gemaklik.

Ideal vir langtermyn verblyf vir gesin. Baie rustig.

Desiree W - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree W

Value for money, would highly recommend Anne's Place.

Thoroughly enjoyed our stay. Thanks to Suzanne for her warm and friendly service. The house was clean, very tidy and had everything you need and more. Will definitely be back. Thanks again Suzanne.

Anne's Place's terugvoer

Thank you so much Desiree, for your support. You are most welcome to visit again.

Anne's Place
Beth C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beth C
Saam met vriende

Great tyd weg van die huis af.

Die huis het alles gehad wat mens nodig het en dit was nice en groot. Lekker naby mens kan na die kus toe stap.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great time away.

The house had everything we needed and was nice and spacious. Good vicinity to be able to walk down to the coast.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anne's Place's terugvoer

Hi Beth, thank you for visiting my place. It is much appreciated that you took the time to complete the review. Happy cycling.

Anne's Place
Enso J - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enso J
Gesin met klein kinders

Was perfek, nes ek die naweekverblyf beplan het, rustig.

Baie lekker stil area vir 'n wegbreek van daaglikse lewe, dorp self is net 'n bietjie te min om te doen maar dit is eintlik wat dit lekker maak om 'n bietjie ander omliggende dorpe te besoek, my kinders vra elke nou en dan wanneer gaan slaap ons weer by Anne's Place. Baie dankie aan Suzanne vir die gasvryheid en ek kon enige tyd op haar nommer druk en sy sal antwoord, ja en dankie LekkeSlaap 100%.

Anne's Place's terugvoer

Thank you so much Enso and family. You were an absolute pleasure to accommodate, you have lovely children.
Kind regards, Suzanne

Anne's Place
Wouter V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V
Gesin met tieners

Verblyf was absoluut fantasties en ons het baie lekker gebly.

Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar en die Suzanne het ook gereeld in kontak gebly tydens ons verblyf. Plek is baie ruim en ons het dit vreeslik baie geniet.

Anne's Place's terugvoer

Thank you Wouter and family for keeping my house clean and tidy, it is much appreciated. Warm regards, Suzanne

Anne's Place
Ben V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met vriende

Baie netjies, veilig en goeie waarde vir geld.

Suzanne is 'n baie vriendelike gasvrou en het ons baie tuis laat voel. Die woonstel is besonders goed ingerig, skoon en netjies. Wonderlike waarde vir geld en sal beslis Anne's Place hoogs aanbeveel.

Anne's Place's terugvoer

Thanks so much Ben, Joan and friends you were an absolute pleasure to accommodate. Thanks for looking after my house, much appreciated, warm regards, Suzanne

Anne's Place
Jenifer W - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenifer W

Asemrowend!

Sal altyd weer daar wil gaan kuier. Suzanne is 'n great persoon. Anne's Place laat voel jou so eg tuis en is 'n waardevolle tuiste met die huis, buurt die see en alles ... oee! Dit was die beste tyd van my reis! Dankie Suzanne!

Anne's Place's terugvoer

Thanks so much, Jenifer, glad you enjoyed your stay. Always welcome!

Anne's Place
Mark S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark S
Gesin met klein kinders

Baie rustig, gerieflik en Anne's Place het alles wat 'n huis nodig het en meer.

Indien jy 'n stille wegbreek wil ervaar van die stad se woeligheid, dan is Anne's Place die plek vir jou. Hier kan mens weer jouself vind en indien jy 'n gelowige is of nie, is hierdie plekkie net die plek waar jy weer met God kan reconnect of vind.

Zandré W - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zandré W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, kalmerend, rustig, aangenaam.

Anne's Place is die perfekte wegbreekplek. Dit is so 'n aangename en rustige plek om te bly. Dankie Suzanne vir jou goedhartigheid. Ek sal definitief weer soontoe gaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful, calming, restful, pleasant.

Anne's Place is the perfect getaway place. It is such a peaceful and pleasant place to stay. Thank you Suzanne for your kindness. I will definitely go there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lize V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize V
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly en lekker gerus!

Ons verblyf by Anne's Place was heerlik. Die huis is uitstekend toegerus, groot en gerieflik, en baie netjies. Ons sal enige tyd teruggaan.

Annette V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Anne's Place is 'n gerieflike en veilige plek om te huur. Daar is van alles (kombuisware) en jy het nie nodig om enigiets saam te neem nie. Sal weer gaan.

Antoinette K - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en netjies. Heerlike rusplek as mens wil wegkom van malle gejaag.

Huis is volledig ingerig. Daar is oorgenoeg van alles, bv. glase, borde ensovoorts. Huis en erf is ruim en baie netjies. Het heerlik gekuier. Sal definitief weer teruggaan.

Marco P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marco P
Gesin met klein kinders

Baie rustig en veilig.

Sien gerus die sterre.

Estelle D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Saam met vriende

Netjies en skoon en ruim

Ons was aangenaam verras met die netheid en vriendelikheid en alles wat tot ons beskikking was. Dis beslis 'n besoek werd.

Sumari R - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sumari R
Saam met vriende

Goeie verblyf teen 'n billike prys.

Die eenheid is baie goed toegerus, veral die kombuis. Die braai is lekker beskut en alhoewel die huis nie op die strand is nie is dit naby genoeg om met gemak soontoe te stap. Heerlike stil en rustige buurt, net reg vir batterye herlaai.

Olga O - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga O

Anne's Place is fantasties!

Ek sou enige reisiger aanraai om van hierdie akkommodasie gebruik te maak. Dis voorwaar 'n lekker wegkruipplekkie as jy alleentyd soek. Die ontvangs met my aankoms was wonderlik, soveel gasvryheid, wow!

Frederick G - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick G
Saam met vriende

Baie beïndruk met Anne se plek.

Ek hou van die ontvangs, ontferming en haar toenemende belangstelling in jou as mens.

Hanrick S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanrick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rus by die see.

Ons het baie lekker by Annes Place gebly. Dis 'n baie stil area en ons het baie lekker gerus. Die huis is baie goed toegerus en het alles wat jy benodig.

Anne's Place's terugvoer

Thank you Hanrick, you, your wife and baby was an absolute pleasure to accommodate. You are always most welcome to come and visit again! Best regards, Suzanne

Anne's Place
Maryann J - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryann J
Saam met vriende

Dit was besonders lekker.

Dit was 'n besonderse goeie naweek. Die plek is mooi ingerig. Sal dit enige tyd aanbeveel by my vriende en familie.

Anne's Place's terugvoer

Thank you, so pleased you enjoyed your stay. Regards

Anne's Place
Janice O - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janice O
Saam met vriende

Awesome huis, alles was gerieflik en beskikbaar.

Ek sal enigeen aanraai om daar te gaan bly as jy 'n wegbreek nodig het. Die huis is gemaklik en gerieflik ingerig. Lekker om van die Kaapse lawaai na die stil plek te gaan, lieflike ervaring.

Anne's Place's terugvoer

Thank you, hope you visit Anne's Place again. Regards

Anne's Place
Riaan V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan V
Gesin met klein kinders

Lekker rustig.

Dis maar 'n ou huis, maar baie netjies, basies en skoon. Jy't niks meer nodig nie. Lekker beskutte braaiplek en stoep. Vreeslik baie notas oral in die huis op van moets en moenies, bietjie oordadig. Lekker groot grasperk vir kinders om op te speel. Kamers gemaklik en groot met lekker beddens. Kombuis baie goed toegerus en groot. Alhoewel jy nie regtig daar is om TV te kyk nie, wil kinders TV kyk as hulle 'n TV sien. Die TV op die boonste vloer het net SABC en dis regtig nie goeie programme nie. Dual View sal beter wees sodat jy ordentlike kinderprogramme vir jou kinders kan opsit terwyl jy braai byvoorbeeld. Uitkloktyd is 09:00 en dis bietjie vroeg sou ek sê. Verder was daar geen probleme of klagtes nie. Ons het lekker gebly.

Deon P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plek om te oornag en vandaar die omgewing te verken.

Veilige, netjiese plek. Te ver om na see, winkels of restaurante te stap. Dit is egter goed geleë om die ander kusdorpies te besigtig.

Yolanda P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was enjoyable.

We really enjoyed our stay at Anne's Place. Everything was convenient and easily accessible. The environment is perfect for those who need some time to unwind and just relax without any fuss. Would definitely go again!

Avriane M - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avriane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Gerieflike en goed toegeruste vakansiehuis.

Die huis het als in wat 'n mens benodig vir 'n vakansie. Daar is ook veilige parkering. Die omgewing is stil en mens kan maklik see toe stap. 'n Aangename vakansie in 'n gawe vakansiehuis!

Japie C - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Japie C
Besigheidsreis

Goeie selfsorg-akkommodasie.

Alles netjies en volledig. Goeie waarde vir geld.

Elizna S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizna S
Saam met vriende

Aangename verblyf.

Gemaklike verblyf vir jongmense. Trappe was definitief 'n probleem. Sou verkies dat kombuis en braaiarea bymekaar is.

Bronwyn S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie ingenome met die verblyf gewees, baie skoon, netjies en ruim.

Sal beslis weer terugkeer in die toekoms. Baie ingenome met die verblyf, baie skoon, netjies en ruim. Lekker naby die strand geleë en lekker stil.

Francois S - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Gesin met tieners

Lekker ontspan.

Ek was baie beïndruk met die huis - netjies en baie goed uitgerus.

Corrie M - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie M
Gesin met klein kinders

Ons verblyf was baie baie lekker ... wens ons kon nog langer bly!

Anne's Place is baie, baie gerieflik, netjies en skoon ... en ook maklik om skoon te hou. Die area is baie lekker stil en die stappie af see toe maak jou opgewonde. Die tarief is bekostigbaar en ons sal Anne's place definitief aanbeveel.

Greg Hector H - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg Hector H
Gesin met klein kinders

The accomodation I found was : extremely neat, very well equipped and homely,facilities was sure value for money.

I've been around the entire Western Cape using B&BS as I travel often; from as far as Calvinia, down the West Coast up the Southern Cape as far as Plettenberg Bay.The tone-setter was definitely Suzanne who came out to meet me on the road, her personality, that of a motherly nature, took me on a tour of the entire premises.On touring the accommodation I couldn't help but notice the cleanliness and neatness, the kitchen, braai area, and even the bathrooms were so well equipped. It felt like home. I am definitely visiting this establishment again and again. It is without a doubt that I highly recommend "Annes Place" as a premium holiday cottage.

Iona M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iona M
Gesin met klein kinders

Dit was die beste vakansie wat ek nog ooit gehad het, dit was waarde vir my geld en die plek was so netjies en skoon gewees!

Die eienaar was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Ons sal definitief weer wil terugkeer!

Maryke M - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M
Gesin met klein kinders

Was 'n vinnige wegbreek - heerlik!

Anne's Place is 'n ongelooflike netjiese selfsorg-eenheid met al die nodige benodigdhede. Dit is in 'n baie stil area geleë, wonderlik om net jou siel te vind. Suzanne is ongelooflik vriendelik en was baie tegemoetkomend toe ons ons bespreking moes verander. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

Wilna H - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna H
Saam met vriende

Skoon, netjies en baie lekker rustig.

Op pad na die voordeur verwelkom 'n pragtige tuin met baie mooi teëls jou. Die huis self is baie skoon en die ekstra moeite met die blomme in die vertrekke het dit soos huis laat voel. Ons kon heerlik kuier op die stoep waar jy so stukkie van die see kon sien. Die stoep is baie oulik toegemaak en ten spyte van die wind kon mens nog steeds buite sit en braai. In die oggend word jy wakker gemaak met die gedruis van die see en voëltjies. Ons sal beslis weer teruggaan!

Brian C - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely weekend getaway.

We recommend it to one and all that needs a break from everyday life. Very neat and tidy and very private.

Dahnell B - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dahnell B
Saam met vriende

It felt like I was at my own home!

Comfortable and cosy!

Tienie K - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie K

'n Baie bekostigbare, ruim en goed toegeruste eenheid wat hoogs aanbeveel word.

Die wispelturige weer het ons binnenshuis gedwing. Ons het op die dek met die beskutte buitebraai geboer. Dit was â??n goeie ondervinding en die plekkie word hoogs aanbeveel.

Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hare-weg 2344, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiOTJjMDQwLTFmNTQtNDEzNi04NGUxLTE0NDc0ZjJjMDBiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 78 5 1 5 2344 Hare Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -34.365001618763 18.874091811045
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!