Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annelines Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 217 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Sonya B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ons het lekker rustig in hierdie historiese, interessante dorp gebly. Ons tydjie was ongelukkig baie kort. Dit was baie rustig, netjies en alles het gewerk. Die eienaars was ook vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Oulike en voldoende vir verblyf. Meer as voldoende en vriendelik mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidé D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Bekostigbare, netjiese oornag verblyf! Baie gasvrye en vriendelike ontvangs! Kamer baie netjies en volledig toegerus. Heerlik gestort en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ek sal weer daar gaan bly. Ons het laat arriveer weens 'n ongeluk buite Colesberg en sy het gewag vir ons. Baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Scott A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Highly recommended. I enjoyed my stay. I will certainly make use of Annelines the next time I overnight in Colesburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herby B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Gemaklik, gerieflik, skoon en bekostigbaar. Ons het nou al twee keer van die verblyf by Annelines Guest House gebruik gemaak vir oornag blyplek en was nog nie teleurgestel nie. Die gasvrou is vriendelik en deeglik m.b.t. die reelings en haar verwelkoming. Die fasiliteite was skoon, gemaklik en netjies. 'n Bonus is dat die gastehuis stapafstand van 'n baie lekker eetplek is. Ons sal definitief weer van die fasiliteite gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Gerieflike oorslaap, baie stil omgewing. Gerieflike, bekostigbare oorslaap vir op reis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hanna V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Baie gasvry en versorg haar gaste baie goed. Was heerlik daar. Ons het baie lekker daar oorgeslaap. Was baie vriendelik ontvang en die kamer was baie gerieflik en skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carol H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Pleasant enough for a night's stay en route to Cape Town. Very clean room. Pleasant stay, room was very clean. I did not like just having the curtain across the bathroom instead of a door. Fine just for one person, but from a privacy point of view, I suggest a door. Good to be able to just leave early next morning, no fuss. Yes, it suited us nicely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sumaya M
1 nag
3.8
Jan 2024

Pleasant. Lovely for an overnight stay. Clean, comfortable and quiet. Some rooms need minor maintenance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anneline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 217

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Durban row 4, Colesbeg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjNmY3NjA1LWU5NTMtNGI3Ny1hZWFkLTQ3NzAzY2EwMjJlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 217 5 1 5 Durban row 4 Colesbeg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.71735 25.09799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang