Anni Bos

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Anni Bos is 'n semi-selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Stellenbosch.

Dié gerieflike oopplan-eenheid het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe, en die eenheid het WiFi en 'n TV met DStv.

Warm komberse en 'n verwarmer is beskikbaar.

Parkeerplek is op die perseel agter 'n elektroniese hek beskikbaar.

Stellenbosch bied allerlei besienswaardighede soos wynplase, Eagle Encounters and Segway Gliding Tours by Spier, Mooiberg Padstal, en doendinge soos bergfietsry, voetslaan en meer.

Slaapplek

'n Bespreking by Anni Bos sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anni Bos gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za