Simonswyk Akkommodasie by Anni Bos | LekkeSlaap
+22

Anni Bos

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Anni Bos
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Cathleen H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful!

Baie skoon en netjies. Ligging was vir baie goed, maklik bereikbaar na restaurante en dorpsgebied. Buite studente gewoel. Goed ingerig, het voldoen aan ons vereistes. Ons sal weer daar bly indien die geleentheid hom voordoen.

Hannelize V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat ons nodig gehad het was daar. Hierdie verblyf het gesorg dat ons die Woordfees sommer ekstra geniet het. Sal definitief weer daar bly!

Ons en ons voertuig het regtig baie veilig gevoel.

Mandy B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy B
Besigheidsreis

Het veilig gevoel.

Vriendelike versoek om aircon te laat installeer.

Tina V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek en lieflike mense!

Baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Kamer is gemaklik en semi privaat.

Brenda V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie vriendelike ontvangs, plek netjies en skoon. Sal beslis weer daar oornag in die toekoms.

Anya K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anya K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker knus en als wat ‘n mens nodig het.

Oulike plekkie, gerieflik vir ‘n aandjie in Stellenbosch.

Shana D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was neat and clean, comfy.

I would definitely stay there again, wish I could stay longer.

Piet B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ruim en alles wat nodig is.

Vriendelik ontvang deur gasvrou. Netjiese fasiliteit met als wat nodig is.

Emmanuel M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmanuel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Netjies.

Was baie lekker en gerieflik. Nice en cosy.

Elmari R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmari R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, sentrale ligging.

Netjiese blyplek met veilige parkering. Die eienaar was baie behulpsaam. Lekker atmosfeer in 'n stil woonbuurt.

Antje T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antje T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, uncomplicated and friendly.

See rating.

Ruan D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Netjies en skoon. Lekker gebly.

D B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
D B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig in stil omgewing vir een aand se slaap.

Baie vriendelike ontvangs. Ideaal en redelik geprys vir een aand se verblyf as wil deurry. Kon gemaklik kom en gaan.

Riaan R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan R
Enkelreisiger

Ek het baie lekker gebly!

Die plek was skoon en netjies en het als in gehad wat ek nodig het. Alhoewel ek glad nie met die eienaars in kontak gekom het nie was al die reëlings rondom die verblyf maklik en duidelik. Ek het baie lekker gebly en kan die plek sterk aanbeveel.

Carla E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat.

Ons het vir 6 aande by Annie oornag. Ons het ons eie kamer met en-suite gehad met ons eie ingang en parkeerplek vir ons motor. Ons is ons privaatheid gegun, maar Annie was net 'n telefoonoproep weg indien ons iets benodig het. Die kamer is klein, maar ons wou niks meer gehad het nie. Die ketel, yskas, mikrogolf en lugversorging het alles mooi gewerk. Die WiFi was ook lekker om te gebruik. Al wat ons dalk effe gesteur het, was die kinders wat bietjie vroeg die Saterdagoggend jolig en luid was, maar andersins sal ek dit plek met liefde en oop gemoed aanbeveel. Dankie vir julle gasvryheid!

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reygerweg 9, Simonswyk, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhNjVjZDQ1LWQ0OWEtNGMxMi1iZjRlLTdlOTFlOWUwMGY0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 9 Reyger Road Simonswyk 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.928291 18.87729
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za