LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Reyger Road, Simonswyk, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Anni Bos is 'n semi-selfsorgwoonstel in Stellenbosch, ideaal vir 2 gaste.

Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang aan die linkerkant van die huis en is gemeubileer met 'n gemaklike dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort. Vir ekstra gemak gedurende die winter word 'n elektriese kombers voorsien, en die eenheid het ook lugversorging.

Die kombuisie sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste kan WiFi en 'n TV geniet, wat toegang bied tot YouTube, Netflix en meer. Die eiendom is toegerus met sonpanele, wat verseker dat gaste nie deur beurtkrag beïnvloed word nie.

Die woonstel bied parkeerplek op straatvlak vir 2 voertuie, beveilig agter 'n elektroniese hek.

Stellenbosch bied 'n verskeidenheid besienswaardighede, insluitend restaurante, wynlandgoedere, Eagle Encounters en Segway Gliding Tours by Spier, Mooiberg Farmstall, sowel as buitelugaktiwiteite soos bergfietsry en stap.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Leon M
Besigheidsreis
5.0
Netjiese en goed toegeruste verblyf in 'n stil woonbuurt. Gerieflik geleë ten opsigte. Netjiese en goed toegeruste verblyf in 'n stil woonbuurt. Gerie...
Sien meer
Okt 2026
Alida V
5.0
Heerlik! Die bed en beddegoed was heerlik skoon en sag. Die beskuit saam die Babylsonstoren tee was heerlik. Die omgewing was lekker stil. Die detail ...
Sien meer
Mei 2026
Fiola C
Saam met vriende
5.0
Pleasant. We had a very pleasant stay. We were greeted with great hospitality, which made it feel as if we were home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Elzane P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, beveel vir seker aan. Baie netjies, vriendelike eienaars en baie goed geleë.
Apr 2026
Piet L
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is vriendelik ontvang en het baie tuis gevoel. Dit was baie gerieflik en ons sal weer van die plek gebruikmaak.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 9 Reyger Road, Simonswyk, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anni Bos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Reyger Road, Simonswyk, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhNjVjZDQ1LWQ0OWEtNGMxMi1iZjRlLTdlOTFlOWUwMGY0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 9 Reyger Road Simonswyk 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.928444561258 18.877424110451