Another World
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Toitstraat 5, Montagu, 6270, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Another World is 'n luukse selfsorghuis in die hartjie van Montagu waarheen gaste kan ontsnap as hulle op soek is na 'n luukse wegbreek waar die natuur en verblyf verenig. Gaste word hier met groenigheid, voëlgesang en kabbelende water omring.
Die huis is geskik vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis, eetarea en sitkamer. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n aantrekkamer met 'n klerekas, skoenkas en spieëlkas. Daar is ook 'n kluisie teen die muur. Die ruim badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamer lei na 'n buitestort en 'n romantiese plonspoel.
DIe kombuis is met 'n Smeg-stoof, yskas, koffiemasjien, menger, ketel, mikrogolfoond en broodrooster toegerus, en die sitarea het 'n kaggel en 'n kas wat vol tydskrifte is. WiFi is ook beskikbaar.
Another World spog verder met 3 privaat en veilige binnehowe, waarvan 1 'n sierfonteintjie het. 'n Weber-braai en parkeerplek in 'n motorhuis is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Clive Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Du Toitstraat 5, Montagu, 6270, Wes-Kaap
- Gaste dink Another World het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Montagu Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Toitstraat 5, Montagu, 6270, Wes-Kaap