Antilles 38 A Apartment
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Antilles-weg 24, Cayman Beach, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 100R880 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Antilles 38 A Apartment is in Cayman Beach in Gordonsbaai geleë en bied selfsorgverblyf aan 4 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders, net 2 minute se stap vanaf die strand wat met 'n toegangskyfie bereik word.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n bababed op versoek beskikbaar.
Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, 'n dubbelslaapbank, 'n TV en ingeboude braaigeriewe. Alle beddegoed, braai gereedskap word verskaf. Daar is geen lugversorging nie, maar gaste kan wel die dakwaaiers en ekstra staanwaaiers indien dit benodig word, benut. Gratis WiFi, die volle DStv-pakket en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n privaat stoep met 'n vuurput.
Die kompleks se klubhuis bied 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane, braai-areas en 'n toilet. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Slaapplek
’n Bespreking by Antilles 38 A Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Elmarie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 12
Maande gelys 11
Ligging
- Antilles-weg 24, Cayman Beach, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Antilles 38 A Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Antilles-weg 24, Cayman Beach, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom