LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Antrim Villa | LekkeSlaap
+28

Antrim Villa

11 resensies
Gastehuis
Blits-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf voor 31 Desember 2021

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antrim-straat 12, Drieankerbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R830 R415 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Antrim Villa is 'n wonderlike ou huis wat in die laat 1800's gebou is. Die huis se bekoring is te danke aan die Victoriaanse styl, hoë plafonne, goed onderhoude pleisterkalk en oorspronklike oregon-dennehoutvloere. Die villa se styl is Afro-Skandinawies en dit word gekenmerk deur die materiale wat gebruik is soos hennep, bamboes en linne. Die binnekant het 'n neutrale kleurpalet met aardse kleure.

Die villa het Enkel-, Dubbel-/2-Enkelbed- en Gesinskamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, kluis, slim-TV en lugversorging. Die huis het WiFi, 'n eerlikheidsyskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en vars vrugte.

Daar is 'n groot soutwaterswembad in 'n beskutte tropiese tuin. Sonstoele, 'n buitestort en swemhanddoeke word voorsien. Die villa bied ook veilige parkeerplek van die straat af, 24 uur-diens en veiligheid.

Die huis is in Groenpunt geleë, en is net 5 minute se stap van die promenade af, en 15 minute se stap van Kaapstad-stadion af en 'n halfuur van die V&A Waterfront af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Antrim Villa
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Antrim-straat 12, Drieankerbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Antrim Villa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R830
Vanaf R415
per nag (plek vir 1)
was R830
Vanaf R415
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antrim-straat 12, Drieankerbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19aa0c1927033d29d2fb8295b8c8e12d8cceb35f8687e03c97e6edce19c71c4a1fec9e3ce60aa55e9e071f9791125aee531b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R830, nou Vanaf R415  per nag (plek vir 1) 11 5 1 5 12 Antrim Road Three Anchor Bay 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.90897914267 18.401530981064
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!