Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anvil Stud Cottages

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Anvil Stud Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elize H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was netjies en gerieflik, die natuurskoon is asemrowend.

Verblyf was baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anvil Stud Cottages se terugvoer

Thank you, Elize, for your lovely review. Hope to see you again soon.

Anvil Stud Cottages
Daleen L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen L
Gesin met klein kinders

Excellent.

We had a lovely stay, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anvil Stud Cottages se terugvoer

Thank you very much for your lovely review.
Hope to see you again soon.

Anvil Stud Cottages
Lindie W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie W
Saam met vriende

Pleasant.

Incorrect cottage located to us. No 6 instead of 7 as booked. Walls very thin. Received call first night for complaint about noisy TV. Got woken up at 5 am every morning after by next door guests. Walls not sound proof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anvil Stud Cottages se terugvoer

Lindie we are sorry to hear that you were unhappy with your room.

Anvil Stud Cottages
Leticea E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leticea E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect!

Our expectations was exceeded!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anvil Stud Cottages se terugvoer

Thank you for the lovely review. Hope to see you again soon.
Kind regards,
Wayne and the Anvil Stud Team

Anvil Stud Cottages
Johan B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Besigheidsreis

Een van die beste plekke waar ek nog gebly het!

Anvil Stud Cottages tick al die blokkies, ruim kamer met puik meubels en toerusting in 'n rustige en pragtige omgewing. Egte koffie is super spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anvil Stud Cottages se terugvoer

Thank you for choosing to stay with us and your wonderful review.

Anvil Stud Cottages
Rozelle D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle D
Gesin met klein kinders

Amazing, extremely neat and tidy and lots of attention to detail!

We really enjoyed our overnight stay! Rooms are well-equipped and spacious! Amazing shower and the rusks were delicious! Will definitely visit again when we come down for a horse show!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing, baie netjies en skoon met baie aandag aan detail!

Ons het regtig ons oornagverblyf geniet! Kamers is goed toegerus en ruim! Amazing stort en die beskuit was heerlik! Sal definitief weer besoek wanneer ons weer afkom vir 'n perdeskou!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anvil Stud Cottages se terugvoer

Thanks, Rozelle for your lovely review. Hope to see you again soon. Stay safe.
Regards,
Wayne

Anvil Stud Cottages
Dirk W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W
Enkelreisiger

Anvil Stud Cottages is ongelooflik baie mooi geleë in die Vallei van 1000 Heuwels.

Ek sal enige tyd Anvil Stud Cottages aanbeveel vir enige iemand wat goeie en luukse verblyf soek by die pragtige Vallei van 1000 Heuwels, die eienaars is baie vriendlik en behulpsaam en alle Covid-19-voorsorgmaatreëls is gevolg, daar is ook baie om te doen in die omgewing en binne kort ry-afstand van meeste restaurante en malls af, regtig uitstekende verblyfopsie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anvil Stud Cottages se terugvoer

Thank you for choosing to stay with us and for your lovely review. It is always nice to get positive feedback from our guests. Stay safe and we hope to see you again.

Anvil Stud Cottages
Henk R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk R
Enkelreisiger

Uitstekende ligging, baie stil area, naby alles in Hillcrest, baie groot kamer en uitstekende fasiliteite.

Ek sal beslis weer daar gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anvil Stud Cottages se terugvoer

Thank you for the lovely review. It was great to have you stay with us. Hope you return soon. Regards, Dot.

Anvil Stud Cottages
Malcolm F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was characterised by the friendliness of our hosts, beautiful and peaceful surroundings and access to the lovely town of Hillcrest.

A most enjoyable sojourn made more enjoyable by the very good restaurants and coffee shops in Hillcrest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anvil Stud Cottages se terugvoer

Thank you for the lovely review. It was great to have you stay with us.
Hope you return soon.
Regards,
Dot

Anvil Stud Cottages
Jean C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean C
Enkelreisiger

Perfect place.

Friendliness in the hospitality industry is a given, but the manageress and staff at Anvil Stud go beyond being friendly and helpful. The attention to detail makes one very comfortable and secure. You are assured of a relaxing, peaceful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anvil Stud Cottages se terugvoer

Thanks for your kind comments. Hope to see you again soon.
Kind regards,
Dot

Anvil Stud Cottages
Jacques D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Gesin met tieners

Gemaklik en rustig.

Ons verblyf was baie lekker. Die eenheid is netjies en gemaklik. Baie naby aan die Shongweni Club.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marian M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian M
Enkelreisiger

Lovely home from home accommodation.

I ended up by staying much longer than originally anticipated and met with great help and arrangements. Would highly recommend Anvil Cottages.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anvil Stud Cottages se terugvoer

Thanks for your wonderful review. Hope your husband makes a speedy recovery.
Regards,
Dot

Anvil Stud Cottages
Gary W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary W
Enkelreisiger

Very peaceful, off the beaten track but close enough to everything if you drive.

I like the aspect of paying per person and not for the unit. Friendly environment, gentle dogs, owners not in your face.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie rustig, eenkant, maar steeds naby genoeg om na iets toe te ry.

Ek hou van die feit dat jy per persoon en nie per eenheid betaal nie. Vriendelike omgewing, oulike honde en die eienaars pla jou nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Stunning!

We could not fault anything! Everything was perfect and attention is paid to the smallest detail. It was as if we were the first visitors to occupy the cottage. Lovely gardens, view and friendly staff and dogs! We hope to be back there in August!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anvil Stud Cottages se terugvoer

Thank you so much for the lovely review, we are glad you had an enjoyable stay.

Anvil Stud Cottages
Elana G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Dit was 'n heerlike ervaring op 'n pragtige plek. Mense baie behulpsaam en het regtig die ekstra myl geloop om ons te help en aan ons versoeke te voldoen. Sal enige tyd hierdie plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anvil Stud Cottages se terugvoer

Thanks for the great review.
Dot
Anvil Stud Cottages

Anvil Stud Cottages
Hardus D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus D
Gesin met tieners

Tuiste so na aan jou eie gerief by die huis.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chante D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante D
Saam met eggenoot / lewensmaat

I really enjoyed my stay and I was so amazed by the view and the atmosphere when I arrived.

Anvil Stud is absolutely beautiful. I really enjoyed my stay, it was so peaceful and relaxing. And the owners were to welcoming and friendly. And the cottages are so homely and warm and you just feel so comfortable, it's like your home away from home and I shall definitely be returning soon. A big thanks to Dot and Wayne for you hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful.

We loved the place and would definitely be visiting there again. I will recommend this place to all my friends and family. Thank you for everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie E - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was ongelooflik lekker en ons het tuis gevoel.

Daar word baie aandag gegee aan klein dingetjies soos beskuit, warm sjokolade en self vars melk in die yskas. Selfs die wynglase is van goeie gehalte wat jou nog meer tuis laat voel. Goeie beddegoed word gebruik en selfs elektriese kombers vir koue aande. Ons sal beslis weer daar tuisgaan en ander mense aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica S
Gesin met klein kinders

Would like to live there forever.

The only problem I saw: with four people it is a bit cramped as 2 sleep in the lounge. So I would only advise families or people who know each other well to stay there if the group is made up of more than 2. The beds are comfortable, the pillows smelt divine and hygienic. Next time: top room, here we come!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendro G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendro G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dot en haar span gaan uit hulle pad om dit aangenaam te maak. Hoogs aan te bevele.

Dit was sommer lekker om daar te bly. Die algemene standaard is baie hoog en ons sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte rusplek!

Die rustigheid, netheid, ligging en honde is perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly in die ruim kothuis op die lowergroen landskap.

Pragtige kothuis is baie ruim en voorsien aan alle behoeftes. Dit word daagliks skoongemaak en die beskuithouers word opgevul! Eienares, Dot, is baie gaaf en haar honde té dierbaar vir woorde. Ons het daagliks van daar na Kearsney College gery vir sport, lekker na genoeg geleë. Dis baie mooi en groen, die kleinhoewe word baie goed na omgesien. Dis baie veilig en vreedsaam op Anvil Stud Farm. Ek beveel dit hoog aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penny L - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Penny L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just three little complaints.

No milk for tea/coffee, we had to go and buy, luckily we were going out for dinner so this was not an extra trip. The double bed in the master bedroom nearest the window was slightly lopsided, my husband kept on having to move up or he would roll off the bed. Pillows not very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Anvil Stud Cottages se terugvoer

Hi Mrs Lutge

We have noted your concerns, thank you for bringing our attention to these issues.
We will promptly see to them.

Thank you
Lauren

Anvil Stud Cottages
Gerald G - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald G
Gesin met klein kinders

Fantastiese plek.

Lieflike plek, mense vriendelik, lief die hond daar. Dankie aan LekkeSlaap, reëlings 10/10, geen probleme met inboek of niks nie. Sal altyd weer LekkeSlaap gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Gesin met tieners

Anvil Stud kothuis het ons 'n heerlike basis verskaf terwyl ons 'n hokkie kampioenskap bygewoon het.

Daar is verskeie restaurante in die omgewing, maar die kothuis is so toegerus dat jy gemaklik vir jou self kan sorg - ons het een aand heerlik gebraai en die wonderlik kalmte van die omgewing geniet. Die veraf roep van 'n visarend was 'n welkome bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V
Besigheidsreis

Baie netjies en skoon en baie spesiaal.

Fantasties, met besondere aandag aan spesiale dingetjies soos om ligte aan te skakel as jy laat kom. Eenheid was baie skoon en die ontvangs gul.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda A - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda A
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly.

Die beddens het almal donsduvets en elektriese komberse wat heerlik warm was. Hulle is baie naby aan heerlike restaurante en Kearsney College waar my seun deelgeneem het aan 'n hokkietoernooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacquelyn S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquelyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

Our stay although short was fantastic and the bed was so comfortable we slept like logs... thank you so much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor M
Gesin met tieners

Pragtig, rustig en 'n huis weg van huis.

Anvil was 'n belewenis. Baie vriendelike ontvangs. Rustige atmosfeer. Klein goed wat 'n verskil gemaak het. Dit het gevoel soos ons huis, weg van ons huis af. Baie netjies en skoon. Sal enige tyd weer daar gaan bly as ek in die omgewing is. Kan dit met 'n ope gemoed aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, netjies en behulpsaam!

Mooi omgewing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stella D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stella D

Pragtig! Plaasatmosfeer! 5-ster akkommodasie!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita O - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita O

A wonderful stay!

The area and view is just beautiful and the flat is very clean and comfortable. It's close to the highway and there is much to do in the Hillcrest area. We will definitely go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fritz V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz V
Saam met vriende

Dit was 'n mooi, skoon en heerlike plek met 'n nice uitsig!

Ons sal verseker weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol C - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol C
Gesin met klein kinders

Lovely country accommodation for the whole family

Perfect venue for a family with young children to visit. Plenty of space for them to run free. Gorgeous views too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan T - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean well situated cottage

Highly recommended for anyone needing to stay in the Shongweni area. Wonderful views. Excellent value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Markus B - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus B
Saam met vriende

Very convenient for our championship at Shongweni dam

Thank you for the pleasant living conditions and safe environment. It was spacious with all the appliances needed, and shops were within a reasonable driving distance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met vriende

Very warm welcome, very clean, lovely position, very peaceful...Very good!

Perfect position to explore the surrounding areas, with gracious hosts. Accommodation has everything one needs, clean and comfortable. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: F16, D435, Alverstone, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmY2RjZDY0LWZkOTAtNGMwZC1iYzMzLTNhMjU4OWM2ZWQ2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Alverstone Road Alverstone 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.774861969379 30.728843070633