Apartment @ Villa Sunset Beach
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 127, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Apartment @ Villa Sunset Beach is op die strand in Gordonsbaai en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders of 1 ekstra volwassene.
Die slaapkamer het 'n ekstra-lang dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n dubbeldeuryskas, drieplaatstoof en oond, asook 'n mikrogolfoond toegerus.
Die oopplan-leefarea het 1 enkelbed en 1 kinderbed. Die sitarea lei na die balkon met ononderbroke uitsigte oor die see. Daar is 'n groot jacarandaboom wat 'n skaduwee oor die tafel en stoele in die tuin gooi.
Daar is 'n onbelemmerde uitsig oor Valsbaai en die omliggende bergreekse. Die eenheid het WiFi, lugversorging en DStv. Daar is 'n braai-area in 'n klein tuin.
Slaapplek
’n Bespreking by Apartment @ Villa Sunset Beach sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Jaar gelys 6
Ligging
- Kusweg 127, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
- Gaste dink Apartment @ Villa Sunset Beach het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 127, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom