Apartment 121
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 121, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Apartment 121 is in Doringbaai, 'n nedersetting aan die Weskus. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n seewegbreek.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, en daar is 'n slaapbank vir 1 kind in die leefarea. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort.
Die leefarea het 'n rusbank en 'n TV met DStv, terwyl die kombuis 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie en 'n mikrogolfoond het.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan kies om die dag by die strand deur te bring of Freyers Cove Winery and Restaurant te besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Apartment 121 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Carl Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Hoofweg 121, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Doringbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 121, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom