Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apple Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Langdam Guest Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 600 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Apple Cabin is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op 'n vrugteplaas, sowat 38 km vanaf Montagu. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat uit die stad wil ontsnap.

Die kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kothuis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel, stapelbed, kaggel en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai wat deur vrugtebome omring word. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Apple Cabin sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Garth Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 160

Jaar gelys 13

Ligging

  • R318, Langdam Guest Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Langdam Guest Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9be2aa24ed4f9f48dd4df578b7503190e68c69f1d8b7c431488f92f1cfb785e8400688dd9d979bc4b8f6e1ea8a4cd5cab89e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag, vir 8 mense R318 Langdam Guest Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6655803 19.8074874
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem