Apricity Inn
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hertzogstraat 163, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Apricity Inn is op die eienaar se perseel in Louis Trichardt.
Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede wat per kamer bespreek word en is geskik vir 8 gaste. Apricity Kamer Een en Apricity Kamer Twee kan saam bespreek word of apart, en so ook Tranquility Kamer Een en Tranquility Kamer Twee. Elke kamer het gemaklike beddens, WiFi, TV, DStv, lugversorging en 'n privaat ingang.
Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Apricity Inn is ideaal is naby die middedorp waar daar winkels, 'n paar restaurante en ander geriewe is. Die gholfbaan is 1 km van die verblyf af en gaste kan ook die voetslaan- en bergfietsry-roetes in die Soutpansberg-berge geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hertzogstraat 163, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Gaste dink Apricity Inn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Louis Trichardt Makhado Soutpansberge Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hertzogstraat 163, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom