Apricot Suite
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R318, Langdam Guest Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Apricot Suite is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op 'n werkende vrugteplaas ongeveer 38 km vanaf Montagu. Hierdie eenheid is vas aan die ou plaashuis, maar is steeds privaat en het 'n aparte ingang. Dit is ideaal vir 'n paartjie.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-slaaparea met 'n aparte badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n losstaande bad, dubbelstort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en 'n kaggel, asook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Daar is 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai. Die eenheid bied toegang tot die plaashuis se tuin. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Apricot Suite sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Garth Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 160
Jaar gelys 13
Ligging
- R318, Langdam Guest Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Breederiviervallei Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R318, Langdam Guest Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom