Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uvongo Beach Front Unit

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Uvongo Beach Front Unit
Netheid
4.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Terisa P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Terisa P
Gesin met tieners

Wens ek het voor die tyd geweet!

Ons besoek aan Uvongo en Uvongo Beach Front (Standloper) het 'n paar teleurstellings meegebring. Ons het spesifiek tydens die bespreking gevra of die waterkwaliteit in die omgewing aanvaarbaar is, en ons is gesê ja. Dit is egter hartseer om te sê dat dit glad nie waar is nie. Ons hele gesin van 5 was ernstig siek, en dit was duidelik dat ander in die omgewing bewus was van hierdie probleem. Ons het water gekoop en selfs daarmee tande geborsel, maar ons kon nie die Natal-kiem ontloop nie. Vier ander gesinne (en vriende) in die gebied tussen Manaba en Ramsgate was ook almal siek. Ek besef dat dit nie die skuld van die verblyf is nie, maar as mens amper R50 betaal vir 11 nagte se verblyf, sou ek dink eerlikheid oor hierdie situasie belangrik is. Die woonstel self was ruim met 'n lugversorger, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroeër wat 'n groot pluspunt was. Die sitkamerbanke was nie baie gemaklik nie, en een bank was selfs gebreek. Die opsigter het dit geruil, maar die "nuwe" bank was ook in 'n slegte toestand. Die meubels op die stoep, insluitend die tafel, stoele, en weber, was verroes. Hierdie kan verstaan word a.g.v. die see atmosfeer, maar ons sou steeds graag buite gemaklik wou sit. Die ligging van die verblyf is ideaal naby die strand met maklike toegang. Riki, die gasvrou, was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het ons toegelaat om later die dag te vertrek toe ons moes haas maak om my seun na die dokter te neem. Ek hoop regtig dat Natal aan hul infrastruktuur werk in die komende jaar. Sal ons weer gaan? Ek is nie seker nie, dis 'n bitter hartseer situasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B
Gesin met klein kinders

The pictures don't justify the beautiful views.

We had such a lovely holiday at this unit. The pictures don't justify the beautiful views of the sea, the sunrises and the sunsets, the magnificent sounds of the ocean. Absolutely relaxing atmosphere, we had great times on the patio which is larger than we expected and we had some fantastic braais with an overwhelming sea view. Our little one also enjoyed and loved every moment! We will go back anytime!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location and beautiful view.

Very neat and tidy unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pearly D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearly D
Saam met vriende

Stunning, beautiful and clean.

Absolutely stunning unit. Clean and I would like to book the same unit very soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne B
Gesin met tieners

Baie modern en mooi uitsig.

Pragtige uitsig. Sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois R
Gesin met klein kinders

Goed.

Was goed, behalwe vir die feit dat my deposito nie terugbetaal is nie. Het hulle verskeie keer gekontak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith S
Saam met vriende

Awesome, comfortable and relaxing apartment.

Has everything you need, clean and modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl V
Gesin met klein kinders

Rustig. Mooi plek. Sal weer gaan.

Het dit baie geniet. Is veilig en mooi. Vat net jou eie handdoek en toiletpapier saam. Ek het verwag dat die basiese goed deel sal wees van die bespreking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M
Gesin met klein kinders

Heerlike see-uitkyk en pragtige plek om te ontspan.

Wonderlike tyd gehad saam familie. Pragtige uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Uvongo Beach Front Unit se terugvoer

Hi Cindy
Baie bly julle het dit so geniet - kom kuier gou weer!

Uvongo Beach Front Unit
Cookie G - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cookie G
Gesin met tieners

Excellent place.

We had a great experience and a fabulous time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat 86, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhYzc3MTg5LWY3MDctNDg5ZS1iNzYyLTEwMzYzMWYzOGU0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7) 11 5 1 5 86 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.8349894002 30.395168066025