Paarl Akkommodasie by A'Queenslin Guesthouse | LekkeSlaap
+45
+45

A'Queenslin Guesthouse

Gastehuis
  • Vanaf R1 285 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 2, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

A'Queenslin Guest House is hoog teen Paarlberg geleë met maklike toegang tot die natuurreservaat met verskeie roetes en asemrowende uitsigte net 'n paar minute hiervandaan. Al die kamers het DStv, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, kroegies en mikrogolfoonde.

Daar is 'n groot swembad en sonbaai-area wat 'n rustige atmosfeer skep in dié stil woonbuurt.

Langer verblyf is op versoek moontlik.

Bergfietse is te huur en 'n Kontinentale ontbyt is teen R80 per persoon per dag beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 41 resensies vir A'Queenslin Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Queenstraat 2, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink A'Queenslin Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 285
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 285
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 285
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 2, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaH5MmdBPh5CR7W1LrC3ekR8bpKWkko00cnESTbIJgpxE4C2OaH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 285  per nag (vir 2 persone) 41 5 1 5 2 Queen Street Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -33.754225514124 18.956294953823
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za