Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arabelle Guesthouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 24 resensies vir Arabelle Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jayde Melissa B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayde Melissa B
Gesin met klein kinders

Comfortable, clean and value for money. I wouldn't stay anywhere else!

The host is wonderful, the accommodation is clean, comfortable and always prepared for your arrival. Breakfast is delicious and caters to all dietary needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene J
Gesin met klein kinders

Gemaklik, skoon, netjies en 'n baie vriendelike gasvrou, well done!

Ons het baie lekker gebly en sal vir seker die gerief weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elene D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, sal verseker die gastehuis aanbeveel.

Ons het baie lekker gekuier. Die verblyf is pragtig, skoon en veilig. Annette het uit haar pad gegaan om ons kuier so gerieflik as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne E
Besigheidsreis

Baie vriendelike ontvang en tuis gevoel.

Het baie lekker gebly. Daar was 'n yskoue koeldrank wat my ingewag het. Gaan uit hulle pad om te help. Ongelooflik vriendelik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en skoon.

Baie skoon en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy B
Besigheidsreis

It felt like home from home.

Annette was very kind and caring. Thank you for a great stay!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Besigheidsreis

Wow wow wow!

Die eenheid is beautiful en baie gerieflik. Sal enige tyd weer daar bly. Die moeite wat die gasheer vir ons gedoen het, word vreeslik waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilton K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and comfortable.

Annette was very friendly, and the accommodation was clean and exceeded our expectations. The delicious home-cooked breakfast in the morning was excellent.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
André K

Anette is profesioneel, gasvry en 'n vriendelike, goeie gasvrou. Verblyf voldoen aan al my verwagtinge.

Baie goeie waarde vir geld en ontbyt was smaakvol voorberei. Veilige parkering en stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was stil gewees, privaat kamer was baie mooi en skoon, wonderlike buurt, baie stil. Tops, 10 uit 10.

Uitstekend, wonderlik skoon, gebied veilig en diens wonderlik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M
Enkelreisiger

Best guesthouse and service ever.

No better place to stay in Delmas than here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jayde Melissa B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayde Melissa B
Gesin met klein kinders

We had a great 2 night stay at Arabelle Guesthouse. What you see on the pictures is exactly what you get. Rooms are clean and very comfortable. The breakfast was delicious and Annette is a wonderful host and person.

I would absolutely recommend Arabelle Guesthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska W

Relaxing.

Had a great stay, beautiful room and very friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Vriendlik, gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf en wonderlike gasvryheid!

Ons het sommer met die intrapslag tuis gevoel en sal definitief weer by Arabelle oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die kamer is met meer toegerus as wat ons verwag het. Annette en Hendrik is baie vriendelik en behulpsaam, ons het baie lekker saam met hulle gekuier. Die ontbyt was uit die boeke, natuurlik weer meer as wat ons verwag het. Hulle sien ons vir seker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maarten K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens, top gerief, uitstekende waarde vir geld.

Beveel die gastehuis sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation with a personal touch.

Clean and private. Annette is a great hostess with a heart of gold. We really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eduard G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard G
Besigheidsreis

Heerlike, rustige verblyf met plattelandse gasvryheid.

Ek kan Arabelle Gastehuis met 'n geruste hart aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Skoon, netjies, veilig en baie vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marjorie S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid, stylvol en alles van hoogste gehalte.

Pragtige gastehuis, alles baie keurig, stylvol en luuks. Uitstaande gasvryheid - ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tegemoed te kom met ons jong hondjie waarmee ons op reis was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinta A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinta A
Besigheidsreis

Excellent, Annette your service was impeccable.

Annette, was so welcoming assisted me with transport to my event. Great service!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanal K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanal K
Gesin met klein kinders

We had a very pleasant stay.

I would recommend Arabella 1000%. We got unexpected breakfast, which we did not expect, the owner was so warm and friendly and made us feel at home, it was a very cozy stay, not like the cold feeling of a hotel room, she even made us a food parcel for the road on the last morning we stayed over, we will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicki R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicki R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a very pleasant stay.

The room was clean, cosy and quiet. We enjoyed our stay tremendously and will definitely book with them again. I will refer Arabelle Guesthouse as my first choice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-singel 41, Uitbreiding 4, Delmas, 2210, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1d6cb2cbca611d82b4c8f29d7a5fb3fd2b4271d373fbfb9bf2fb2c69c1831de138da978ff80b4327a43c148c70c6c3888a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 41 Mimosa Crescent Extension 4 2210 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.138652492099 28.676858857672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem