Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arbez Home Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Arbez Home Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Jaconel S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaconel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n jaar eindfunksie gehad en het daar akkommodasie vir die aand.

Dit was 'n aangename plek om te bly. Die man by ontvangs was baie vriendelik en die ontbyt was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riette N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette N

Gemaklike stil verblyf.

Arbez se personeel is vriendelik en behulpsaam. Kamers is skoon en netjies. Kos is heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arbez Home Lodge se terugvoer

Goeiedag Riette,

So lekker om jou boodskap te lees. Baie dankie daarvoor! Kom kuier gerus gou weer by Arbez:)

Mooi bly,

Arbez Home Lodge

Arbez Home Lodge
Maria K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maria K
Enkelreisiger

Goeie en vriendelike ontvangs.

Ek het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arbez Home Lodge se terugvoer

Baie dankie, Maria. Ons hoop om jou gou weer te ontvang.

Arbez Home Lodge
Wasfie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wasfie S
Enkelreisiger

Great Stays

Was a great stay and good breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arbez Home Lodge se terugvoer

Thank you so much for the good review. It is much appreciated.
Hope to see you again soon.
Arbez-greetings

Arbez Home Lodge
Mandie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is veilig, netjies met vriendelike, hulpvaardige mense.

Mens is altyd bekommerd om ver te reis en te gaan bly waar jy nie te vore was nie, Arbez was soos 'n huis weg van my huis dit verskaf als wat jy benodig, ontbyt vars en heerlik gemaak deur David, stiptelik en onvergeetlik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arbez Home Lodge se terugvoer

Mandie,
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Dit was `n voorreg om julle as ons gaste te ontvang. Ek is baie bly dat julle die tydjie by ons geniet het.
Ek sal ook vir David die boodskap gee.
Kom kuier gerus weer.

Arbez Home Lodge
Steven F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven F
Enkelreisiger

Heerlike ontbyt en vriendelike bestuur.

Baie dankie aan Bertus vir sy vriendelikheid en oggend geselsies. Sal beslis weer daar inboek sodra ek weer vir die kinders kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arbez Home Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was `n voorreg om julle as ons gaste te ontvang. Kom kuier gerus weer.

Arbez Home Lodge
Alta L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Alta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie driester gastehuis nie.

By ontvangs moes ons vir 10min wag voordat iemand die hek oopgemaak het vir ons. Die man by ontvangs het nie mooi verduidelik watse papiere ons moes invul nie. Die kamer waarin ons was, was vol vlieë en die beddegoed het vuil gelyk. Die teels is ook gechip en die plek lyk glad nie na 'n driester gastehuis nie. Ons sal niemand aanraai om daar te gaan bly nie. Ons het 'n ongemaklike gevoel gekry die oomblik wat ons ingestap het in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Jacqueline Straat, , Centurion, 0154, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0MjhiYTY3LWU0Y2YtNDdmMC1hMmVhLWI4MjEwODI0ODlhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 58 Jacqueline Street The Reeds 0154 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.901616666667 28.134883333333