+34
Selfsorg in George Suid

Arbre Stay @ 1 ON YORK

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Desiree V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Skoon, veilig en stil. Verby was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Perfect. Alles is silwer skoon, alles is mooi, parkeer in die garage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nokuthembela M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Lovely stay. Lovely stay and the host was absolutely helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantall K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Home away from home. Het vir werk gereël, my gesin was by, baie lekker gebly, sal definitief aanbeveel vir vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Dit was 'n aangename ervaring. Ja, ons het lekker gebly. Die gasheer en sy vrou het ons goed behandel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2026

Veilig en netjies. Baie veilig en netjiese plek. Baie goed geleë, naby die winkels. Gerieflik en baie goed uitgeput. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Rustig en gemaklik. Die verblyf was baie aangenaam. Dubbelbed matras net oud en baie hard en ongemaklik. Die sorte was nie baie mooi skoon gemaak nie, nog vorige mense se seep en shampoo op die stort houer gewees. Kombuis baie goed uitgerus en leefarea baie gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Ons het baie lekker gekuier saam vriende. Hi ja ons het baie lekker gebly plek is pragtig en netjies, kamers baie mooi bedgoed mooi, maar die hoof bed se matras is in 'n swak toestand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ranchodd D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

It was an awesome and easy stay, it was comfy and neat, would choose it again. Had a wonderful stay, was very neat and modern, we loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Randall J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2025

Rustig. Ons het baie lekker gebly. Huis is nuut gebou, mooi, skoon en ruim. Ons moes wel n ekstra R200.00 betaal het vir skoonmaakdiens wat nie by die webtuiste se prys ingewerk was nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Calie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 106

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 On York, 10 Town House, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7adda6a4c6bb146f94b6e445015593a93a21b2e71052433f158dd526e15165947c0208bc17bd2916079de8628224b80b5781?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 1 On York 10 Town House 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.975647029631 22.441818447885
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang