+16
Kampeer/karavaan in Keurboomstrand

ArchRock Camping

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Francois O
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Lekker man lekker. Alles was perfek. Dis sekerlik een van die mooiste plekke wat ek al gesien het. Dit was perfek vir my 2 dae daar. Ek gaan vir seker weer kom as ek kan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Len T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Rustig, pragtige ligging. Rustig en skoon met goeie fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vania
ArchRock Camping
Baie dankie Len Hoop om jou gou weer te sien. Groete

Bianca V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Baie lekker gebly. Gerieflik by die see en almal is baie vriendelik. Baie lekker gebly. Gerieflik naby die see. Eerste oggend toe kom ons agter iemand het hulself gehelp met van ons kampgeriewe, maar verwag nie beter van SA nie. Overall sal ons graag teruggaan en die keer bietjie ons vriende saamvat.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Lorita M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Sal weer gaan, maar ek is nie 'n kampeerder wat hou van ongerief nie. Kampplek is mooi. Daar is geen ligte in die aand wanneer jy badkamer toe gaan nie. Geen plek waar jy wasgoed kan doen as jy lank kamp nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Vania
ArchRock Camping
Dankie vir die terugvoer. Ons het die beligting uitsorteer, jammer dat ons eers bewus word die lampies is uit wanneer (n) gas dit noem

Samantha F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2024

Netjies, oulik en gerieflik geleë. Baie geniet. Heerlik gebly, alles gerieflik geleë.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Vania Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 66

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 460
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 460
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 460
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Main Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 120 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA229da0c29e685d8d23dc8962a860a43846788e3e2ddf6a0b58452944fc9985c09a05e800f927b2f3e882cf5dcc7e661003fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Main Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.002686294579 23.462576600028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang