Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arends Rus

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Houthutte
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- 'n R500 terugbetaalbare sleutel/skadedeposito per houthut moet met inklok betaal word.
- Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
- Die eenhede is ingerig vir 4 persone - ongeag of dit 'n kind of volwassene is. Ekstra kinders kan teen 'n addisionele koste per kind, per nag akkommodeer word.
- Die pad wat teen die berg opgaan, is nie geskik vir voertuie met 'n lae-grondvryhoogte of lae-profiel bande nie. VW Golfs of groter voertuie word aanbeveel.
- Twee sakke hout word teen ekstra koste voorsien en sal van die breekskadedesposito se bedrag afgetrek word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 49 van Rietvallei-plaas, Loskopdam, Loskopvallei, 1080, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAplHujx0OYMcdyh686pqasBbYI2faMjiDDNYnPjcc6aizhPlxjS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 66 5 1 5 Portion 49 of the farm Rietvallei Loskop Dam 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.425800193397 29.403302775702
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem