LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by ArendsRus Country Lodge | LekkeSlaap
+70

ArendsRus Country Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 62 resensies vir ArendsRus Country Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jean-maré C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-maré C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Pragtige verblyf. Kamers is skoon met die mooiste uitsig en lekkerste ontbyt.

Rista B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rista B
Besigheidsreis

Gemaklik, privaat & veilig

Rustige plaas atmosfeer en gasvryheid. Baie tegemoedkomend. Stilte om in te werk. Goeie kwaliteit bed & beddegoed. Kos is heerlik. 'n Plek wat ek gereeld besoek.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeie dag Rista,

Baie dankie vir jou terugvoer op ArendsRus. Ons is bly jy het dit geniet en dis vir ons heerlike elke keer wat jy kom kuier.

Heerlike dag verder!

Groete,
ArendsRus Span

ArendsRus Country Lodge
Marina F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F
Enkelreisiger

Perfekte wegbreek en stilword-plek.

Mooiste natuurskoon, goed toegeruste eenheid, mooi en skoon, privaat. Perfek om jou kop skoon te kry en net weg te kom van die geraas en chaos van elke dag.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeie middag Marina,

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is dankbaar dat jy ons stukkie hemel geniet het.

Sien julle gou weer.

Vriendelike Groete,
ArendsRus Span

ArendsRus Country Lodge
Anso B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en beslis meer sterre werd!

Sal beslis dit beslis weer ’n bestemming maak!

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeie dag Anso,

Baie dankie vir die lekker resensie. Ons sien baie uit daarna om julle weer welkom te heet by ArendsRus.

Vriendelike Groete,
ArendsRus Span

ArendsRus Country Lodge
Erica L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica L
Gesin met klein kinders

Mooiste uitsigte en uitmuntende diens!

Ons het 'n droomvakansie gehad by ArendsRus Country Lodge. Die uitsigte het ons asems weggeslaan asook die lieflike mooi kamers wat goudgeel word met sononder. Ons het uitsonderlike vriendelike diens ontvang regdeur ons verblyf en was aangenaam verras met hoeveel luukshede tot ons beskikking was. Die tuine en uitsigte is enige natuurliefhebber se droom - ons het dit terdeë geniet om daarin te stap, lekker te ontspan en ons te verstaar aan die uitsig. Ons het uitgerus huis toe gery.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Beste Erica,

Dit is met n lied in my hart dat ek hierdie resensie lees. Dit is ons doel by ArendsRus om ons gaste welkom te laat voel en n heerlike rus te laat ervaar!

Ons hoop julle kom kuier gou weer.

Vriendelike Groete,
ArendsRus Span

ArendsRus Country Lodge
Daneel V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daneel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging, wonderlike diens, uitstekende waarde! Ons sal weer kom kuier!

Oorgebly op pad Gansbaai toe. Besonder positiewe indrukke: verblyf, diens en lieflike personeel.

Corlia B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia B
Saam met vriende

Fantasties! Uitsig, ligging en diens was wonderlik.

Dit is 'n pragtige plek, met die mooiste uitsig. Die diens was voorwaar uitstekend met baie vriendelike en behulpsame personeel.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeie more Corlia,
Baie dankie. Ons is voorwaar bly en dankbaar julle het dit geniet!
Ons hoop om julle gou weer by ons welkom te kan heet.
Vriendelike Groete,
ArendsRus Span

ArendsRus Country Lodge
Theuns S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns S
Saam met vriende

Weg van die stadsgewoel

Sal definitief weer in die toekoms soontoe gaan

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeie more Theuns

Dankie vir die mooi woorde. Ons is baie bly julle het dit geniet.
Sien uit na julle volgende kuiertjie.

Vriendelike groete
ArendsRus Span

ArendsRus Country Lodge
Francois B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Enkelreisiger

Uitstekende diens. Stylvolle blyplek. Goeie waarde vir geld

Ek was aangenaam verras nog voordat ek n voet op perseel gesit het. Die diens was uitstekend en ek het sommer vinnig tuis gevoel. Alles is stylvol gedoen en netjies uiteengesit

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeie more Francois,
Baie dankie vir jully kuier by ArendsRus. Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop om julle gou weer welkom te heet.
Vriendelike Groete,
ArendsRus Span

ArendsRus Country Lodge
Yolandi S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Baie vriendelike en behulpsame personeel wat mens welkom laat voel. Rustige en mooi omgewing. Kamers lekker warm verhit in koue weer. Heerlike groot ontbyt. Bespreek gerus blyplek hier.

Jolanda W - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda W
Saam met vriende

Altyd 'n belewenis. Selfs in Covid.

Detail word aandag aan gegee. Ontbyt is huge en lekker. Die mooiste omgewing.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeie more Jolanda,

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is so bly jy geniet dit by ons.

Sien jou gou weer!

Vriendelike Groete,
ArendsRus Team

ArendsRus Country Lodge
Mathilda F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Hulle is kliënt-georiënteerd en gaan uit hul pad om jou verblyf aangenaam te maak. Dit voel asof jy saak maak en dit gaan nie net oor jou beursie nie.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeie middag Mathilda,

Dit was regtig lekker om julle hier by ons mooie stukkie hemel te kon bederf.

Ons hoop julle sal weer gou kom.

Dankie vir die mooi woorde.

Heerlike dag vir julle.

ArendsRus Country Lodge
Gerrit G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, rustigheid is so wonderlik.

Fantastiese ligging en die cabin was perfek toegerus met alles wat 'n mens moontlik kan benodig. Ons het heerlik gebly en sal enige tyd weer daardie rustigheid gaan opsoek en ArendsRus se vars lug gaan inasem.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeie more Gerrit,

Baie dankie vir jule wonderlike resensie. Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop dat julle weer by ons kom kuier en saam die rustigheid geniet.

Heerlike dag vir julle!
Vriendelike Groete,
ArendsRus Span

ArendsRus Country Lodge
Selma K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma K
Enkelreisiger

Rus en vrede.

Pragtig tussen die berge. Aan die een kant voel dit of mens in Switserland is en aan die ander kant in Toscane.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeiedag Selma

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om n mooi resensie te skryf vir ons.

Dit is wonderlik om te hoor dat julle lekker gekuier het. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete
ArendsRus Span

ArendsRus Country Lodge
Anelda W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda W

Onverbeterlik!

Puik diens, vriendelike ontvangs en behandeling regdeur die verblyf by Arendsrus. Uiters netjiese wooneenheid. Kos van hoogstaande gehalte. Vreugde om so naby die natuur te wees. Rus vir liggaam en siel. Hoogs aanbeveelbaar!

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeiemiddag Anelda

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly julle het dit geniet by ons en ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete
ArendsRus span

ArendsRus Country Lodge
Genevieve W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese waarde vir geld.

ArendsRus is alles gewees wat ons verwag het en soveel meer. Alles van baie hoë gehalte. Hou so aan!

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeie middag

Baie dankie vir u wonderlike resensie. Ons hoop om u gou weer te sien by ArendsRus vir n lekker bederf.

Vriendelike Groete
ArendsRus span

ArendsRus Country Lodge
Ricky P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricky P
Enkelreisiger

Sal beslis weer en weer en weer hier gaan bly.

Van begin tot einde was alles in plek, ek sal weer daar tuisgaan. Die uitsig was asemrowend en die etes wat ek daar geëet het, was baie lekker en waarde vir geld.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeie more,
Baie dankie vir die wonderlike review. Ons is baie bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer te verwelkom by ArendsRus.
Vriendelike groete,
ArendsRus Span

ArendsRus Country Lodge
Johnny E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met vriendelike mense.

Ongelukkig het die webtuiste ons by hulle laat book al was hulle vol bespreek vir die naweek. Gelukkig was daar 'n kansellasie en hulle het vir ons plek gehad. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam met 'n ontbyt wat nie opgeëet kan word nie.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeie more Johnny,
Baie dankie vir die review! Ons is dankbaar dat ons n plekkie vir julle gehad het.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete,
ArendsRus Span

ArendsRus Country Lodge
Lyndon V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lyndon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

ArendsRus moet ervaar word.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeie more Lyndon,
Jy is 100% reg, ArendsRus moet ervaar word.
Hoop ons sien julle gou weer!
Vriendelike groete,
ArendsRus Span

ArendsRus Country Lodge
Marais D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marais D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike verblyf en gasvry ontvang.

Baie goeie waarde vir geld, skoon, netjies, vriendelike diens. Sal definitief weer besoek.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeie more Marais,
Baie dankie vir die mooi woorde! Baie bly alles was lekker en ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
ArendsRus Span

ArendsRus Country Lodge
Larina J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets uit 'n sprokiesverhaal.

Dit was asemrowend en rustig.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeiedag,
Baie dankie vir die wonderlike woorde. Ons is so dankbaar julle het dit geniet by ArendsRus en ons hoop om julle sommer vinnig weer te sien. Heerlike dag!
Groete
Marlene Fouche

ArendsRus Country Lodge
Juan W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan W
Gesin met klein kinders

Asemrowend mooi en paradysgevoel van skoon natuur en rustigheid.

Dit was beslis die beste bestemming nog vir my en my vrou se huweliksherdenking en wil sommer binnekort weer die kinders aan die klein stukkie paradys op aarde bekendstel. Wonderlike akkommodasie, uitstekende diens en omgewing is perfek.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeiemore
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is bly julle het dit geniet. ArendsRus se span sien uit daarna om julle weer te verwelkom by ons klein stukkie paradys.
Vriendelike groete
Marlene

ArendsRus Country Lodge
Yolandi F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi F
Gesin met tieners

Asemrowende natuur.

Ontspannende atmosfeer met die vriendelikste personeel. Hulle het uit hul pad gegaan om dit vir ons nog meer spesiaal te maak. Sal beslis weer gaan.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeiedag,
Baie dankie vir die goeie resensie! Ons is baie bly julle het dit geniet en dat julle weer wil terugkom. Hoop dit is sommer gou weer.
Vriendelike groete
Marlene Fouche

ArendsRus Country Lodge
Maureen O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Rustig, vriendelike en hulpvaardige personeel, netjiese kamers en asemrowende uitsig.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeiemôre Maureen,
Baie dankie dat jy die tyd gevat het om 'n resensie te skryf. Ons is so bly dat julle dit geniet het. ArendsRus hoop om julle sommer gou weer te bederf.
Vriendelike groete
Marlene Fouche

ArendsRus Country Lodge
Gert V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Gesin met klein kinders

Pragtig.

Ongelooflike mooi plek, gerieflik en skoon. Vriendelike personeel. Sien julle weer.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeie more Gert,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. ArendsRus sien uit daarna om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete
Marlene Fouche

ArendsRus Country Lodge
Andrea K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea K
Enkelreisiger

Wonderlike natuurskoon en diens by ArendsRus.

Ek sal definitief weer aanklop by ArendsRus Country Lodge. Die personeel was uiters behulpsaam en professioneel, die geriewe was van die beste en die ligging is pragtig. Regtig die ideale plek vir 'n wegbreek en om te herlaai.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeiemôre Andrea,
Wow, ons is so bly dat julle dit geniet het by ArendsRus. Dankie vir die wonderlike resensie. Ons sien uit daarna om julle sommer vinnig weer te sien.
Vriendelike groete
Marlene Fouche

ArendsRus Country Lodge
Samuel L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel L

Lekker rustig.

Dit was een van die aangenaamste ondervindinge die jaar. Sorgvry, kommervry en mens kry sommer met die intrapslag net daai gevoel dat alles perfek gaan verloop ─ en dit het. Skoon, netjies en die rustigheid kan nie beskryf word nie. Met die berg as agtergrond skeur mens jou moeilik weg om see toe te gaan en nie om net sommer daar te bly vir die dag nie. Dit was heerlik en die kos is uit die boeke uit, Nie lekker om te vertrek nie, maar dit skep darem weer die geleentheid om terug te moet gaan.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeie more Samuel,
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is baie dankbaar julle het dit so baie geniet! ArendsRus span sien uit daarna om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete
Marlene Fouche

ArendsRus Country Lodge
Miralda R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miralda R
Saam met vriende

Asemrowend!

Heerlike verblyf en werklik goeie kos! Die personeel is opreg vriendelik en doen meer as wat gevra word. Dit was heerlik en ontspannend.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeie more Miralda,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet en ons sien uit daarna om sommer gou weer die ekstra myl te loop vir julle.
Vriendelike groete
Marlene Fouche

ArendsRus Country Lodge
Chrisna M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna M

Rustig.

Dis mooi, rustig en die gasvryheid was aansteeklik.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeiemôre Chrisna,
Baie dankie vir die resensie! Ons sien uit daarna om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete
Marlene Fouche

ArendsRus Country Lodge
Alti L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alti L

Pragtige ligging, gemaklike verblyf.

Adverteer ontbyt van 7 tot 10 en laaste oggend was alles toe en gesluit en ons het sonder ons ontbyt net voor 8 vertrek lughawe toe. Op pad het ons verby die bestuurder gery en toe sê sy net, o maar ons het nie gesê ons ry vroeg nie. Dit was egter hulle wat more uitvind hoe laat ons vertrek. Die ander gaste het gereël om vroeg te vertrek en hulle is ook sonder ontbyt daar weg. Die bestuurder het vir hul gesê sy het vergeet! Dink dit is uiters swak en sal twee keer dink om weer daar te bly.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeie Dag,

Namens myself en die hele ArendsRus span wil ek hartelik omverskoning vra vir wat gebeur het.

Ons trots ons self op ons diens en ek wil jul graag gerus stel dat hierdie nie `n gereelde gebeurtenis is nie.

Ek hoop om julle weer te sien.

ArendsRus Groete,

Johan Joubert
Eienaar en Algemene Bestuurder

ArendsRus Country Lodge
Jonathan F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bietjie kort, maar sal dit weer besoek.

Gulde ontvangs, rustige nag en die natuurskoon sprankelend. Voorwaar 'n plek om jou kop neer te lê. Volgende keer sal ek seker maak dat ek langer vertoef.

Janene F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janene F
Gesin met tieners

Baie mooi en waarde vir jou geld.

Ons het dit vreeslik geniet en heerlike ontbyt gehad. Baie vriendelike personeel en besonderse uitsig.

Gerda V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vreedsaam.

Dis 'n juweel aan die voet van die Outeniqwaberge. Lieflike natuurskoon. Wooneenhede pragtig met geelhoutvloere, stained glass-venster bo die bed en gemaklike stoepie buite. Vanaf die stoepie het jy 'n asemrowende uitsig oor die kloof en berge. Die restaurant se kos was uit die boonste rakke. Die personeel is baie vriendelik en het ons gou tuis laat voel. Sal ArendsRus enige tyd aanbeveel, selfs vir langer as net een nag se oorslaap. Hier kan jy weer jou batterye recharge!

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die opbouende terugvoering. Julle is meer as welkom om weer by ons te kom kuier en weer opnuut herlaai te word.
Vriendelike groete,
ArendsRus Country Lodge

ArendsRus Country Lodge
Ansie C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie C
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld. Lieflike kamer met pragtige uitsig.

Sou net vooraf wou weet van die laaste 5 km grondpad. Was glad nie voorbereid daarop nie en het amper omgedraai. Gelukkig aangery en uitstekende verblyf gekry. As enkelpersoon ook heeltemal veilig gevoel.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Beste Ansie,
Baie dankie vir u terugvoering en dat u bereid was om die grondpad te ry.
Ons hoop om u weer in die toekoms te sien

Vriendelike Groete,
ArendsRus Country Lodge

ArendsRus Country Lodge
Albie L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie L
Gesin met tieners

'n Stukkie hemel op aarde.

So pragtig, stylvol en rustig. Die houthuisies is baie luuks met die mooiste uitsig. Vriendelike diens en die pragtige natuurskoon en stilte is so verkwikkend.

Ian C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, naby alles, veilig net wat mens nodig het om te rus.

Pragtige plek. Mooiste omgewing. Rustig...naby die natuur. Veilig. Naby George en ander attraksies in die omgewing. Vriendelike diens.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Beste Ian,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Vriendelike Groete,
ArendsRus Span

ArendsRus Country Lodge
Annatjie J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was beslis die moeite werd, alles is puik. ligging, diens, omgewing. Ons sal dit beslis weer wil besoek.

Ons het heerlik gebly, personeel is baie hulpvaardig en vriendelik. Geen versoek te klein of onbenullig vir hulle nie. Gronde is pragtig, omgewing ongelooflik mooi. Kos is heerlik. Sal net graag waarskuwingstekens by geëlektrifiseerde drade wil he om 'n mens te waarsku daarteen. Beslis die moeite werd om vir 'n paar dae daar te gaan rus en ontspan.

Michelle V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met klein kinders

Die verblyf was uitstekend en ons sal weer daar gaan kuier.

'n Pragtige, rustige plek. Ons het heerlik gekuier, die blyplekkie is 5-ster en die ontvangsdame, asook alle ander werknemers, is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Ons het Kersoggend 'n heerlike ontbyt gekry wat alle verwagtinge oortref het.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Beste Michelle,
Baie dankie vir die postiewe terugvoering. Ons is baie bly om te hoor dat ons julle Kersoggend kon spesiaal maak.
Kom besoek ons gerus weer, wanneer julle in die tuinroete besoek.
Vriendelike Groete,
ArendsRus Span

ArendsRus Country Lodge
Jolanda W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

My derde keer daar en nog nie my laaste keer nie!

Die omgewing is ongelooflik mooi en rustig. Dis uit die dorp en die gejaag, naby die berge. Die huisies is uitstekend toegerus, baie netjies en skoon. Ontbyt is heerlik. Personeel besonder vriendelik en behulpsaam.

Leon C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Alles in fynste detail voorsien.Alle badkamer benodigdhede en klein bederfies in woonkamer. Kamers uiters netjies met goeie kwaliteit bedlakens en besonderse dekor. Stil, veilige omgewing in pragtige tuin. Etes heerlik voorberei.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Baie dankie dat julle ons 'n resensie gegee het sowel as die positiewe terugvoering.
Ons sien uit om julle in die toekoms weer hier te sien.
Vriendelike Groete,
ArendsRus Span

ArendsRus Country Lodge
Pieter L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut perfek.

Dis loshande die beste plek waar ek nog gebly het, hulle aandag aan fyn detail is merkwaardig en daar was absoluut niks om te kritiseer nie. Van ontvangs tot restaurant tot verblyf uitstekend. Kan sien die mense wat daar werk het eienaarskap geneem.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit na u volgende besoek.
Vriendelike groete,
ArendsRus

ArendsRus Country Lodge
Roelof J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en weg van die geraas van die dorp.

Heerlike verblyf, uitstekende kos en seker die vriendelikste personeel aan diens.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Beste Roelof,

Baie dankie vir die opbouende terugvoering. Kom kuier gerus weer by ons.

Vriendelike groete,
ArendsRus Country Lodge

ArendsRus Country Lodge
Jacques Q - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques Q
Besigheidsreis

A cosy cottage in stunningly beautiful surroundings.

Nestled in the foot hills of the Outeniqua Mountains lies a jewel. I particularly enjoyed the cosy cottage, spectacular views and excellent service.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Dear Jacques,

Thank you for the review. We are looking forward to see you all in the future.

Kind Regards,
The ArendsRus Team

ArendsRus Country Lodge
Rista B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rista B
Besigheidsreis

Rustige plaasatmosfeer, maar met al die geriewe en veiligheid wat jy nodig het.

Stil en rustig. Sielsverkwikkend. Baie netjies goeie gehaltemeubels, beddegoed ens. Goed toegerus. Heerlike kos. Personeel is baie tegemoetkomend. Sal met graagte weer besoek aflê.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit na u volgende besoek.
Vriendelike groete
ArendsRus

ArendsRus Country Lodge
Werner V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike buitelig atmosfeer met asemrowende uitsig vanuit ons slaapkamer balkon, fantasties lekker en rustig.

Baie lekker plaaswêreld-atmosfeer. Lieflike uitsig vanaf die kamer se balkon en hout hut waarin ons gebly het. Was baie romanties en lekker. Diens was goed en die mense behulpsaam en vriendelik. Sal dit aanbeveel en sal weer wil gaan.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Baie Dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Vriendelike Groete,
ArendsRus

ArendsRus Country Lodge
Chrisna L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantastiese diens, asemrowend.

Ek kan Arendsrus definitief aanbeveel. Diens was uitstekend, nie om te praat van die kos. Vriendelike personeel en baie gasvry. Ek kan hulle vir enige een aanbeveel.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Chrisna, baie dankie vir die opbouende boodskap. Ons sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms. Vriendelike groete, ArendsRus.

ArendsRus Country Lodge
Stephan R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan R

Dit was rustig en die natuur baie pragtig.

Die lodge is baie rustig en die natuur daarom pragtig. Die diens is ook goed.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Thank you for your wonderful review.
We hope to see you again soon.

Warm Regards,
The ArendsRus Team

ArendsRus Country Lodge
Stephan R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik en sal enige dag weer teruggaan.

Dit is 'n wonderlike plek om oor te bly en die diens is uitstekend. Die huisies is baie mooi. Hulle kos is van die boonste rakke af.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Stephan,

Baie dankie vir die opbouende terugvoering. Ons is bly julle het die tyd hier by ArendsRus geniet. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon akkommodeer.

Vriendelike Groete
ArendsRus Span

ArendsRus Country Lodge
Linda B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, vriendelike diens en baie goeie waarde vir geld.

Heerlike rustige tuiste. Sal baie beslis aanbeveel.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Beste Linda,
Julle vriendelikheid en opregtheid straal uit julle.
Dit was 'n voorreg om julle te kon leer ken.
Baie dankie dat julle hier by ArendsRus kom bly het.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike Groete,
Lu-Mari

ArendsRus Country Lodge
Leon R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en waarde vir geld.

Alet is baie behulpsaam en daar kan gereken word op 'n gemaklike verblyf.

Maxi K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

10 out of 10!

We enjoyed it very much and can honestly give them a 10 out of 10!

Gert V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met vriende

Eenvoudig hemels.

Ongelooflike mooi plek. Wonderskoon, tog stylvol en gemaklik, binne bereik van al die groot plekke.

Eretha R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eretha R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging.

Baie mooi area, naby aan lughawe, mooi uitsig vanaf pragtige houthuisies.

Jolanda W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het al my verwagtinge oortref!

Ons het net slaapplek gesoek na 'n fietsrygeleentheid en 'n vakansiebestemming gevind. Die omgewing is onwerklik mooi en rustig. Die huisies is pragtig met lieflike uitsig, silwerskoon en ten volle toegerus met alles wat jy benodig. Die lekkerste was om na die fietsry in te boek, te stort en op die perseel 'n heerlike rustige "Sondagmaal-aandete" te geniet. Ontbyt was smaaklik en vullend, die personeel vriendelik, bedagsaam, behulpsaam, en die atmosfeer gesellig en gemoedelik. Daar was 'n troue die vorige dag en dit het so idillies gelyk, dat ek sommer lus geraak het vir trou! Beslis 'n plek waarnatoe ek sal teruggaan vir 'n wegbreek!

Hardus L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, skitterende diens, heerlike rustige atmosfeer.

Die tyd wat ons by ArendsRus kon spandeer was eintlik onbeskryflik. Die omgewing is voorwaar asemrowend en die diens is onverbeterlik. Die maaltye was geurig en absoluut heerlik. Ons sal die tyd by ArendsRus nooit vergeet nie. Hierdie is beslis 'n rusplek wat enige reisiger moet beleef.

Morne S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

'n Perfekte plekkie in die mooi natuur. Pragtige omgewing. Rustig, skoon en netjies. En puik diens. Sal beslis aanbeveel.

Marisa T - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa T
Gesin met klein kinders

Fantastiese, vriendelike, hulpvaardige mense.

Ons kuier by ArendsRus was nou regtig 'n wonderlike ondervinding. Ons het onmiddellik welkom gevoel met die intrapslag. Die huisies is smaakvol gemeubileer, met 'n fantastiese uitsig. Natuurlik die bonus was dat daar nie TV's in die huisies was nie! Ons kon werklik rus en die natuurskoon ten volle geniet sonder die TV se geblêr. Ons sal vir seker weer by ArendsRus gaan kuier.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Beste Marisa,

Baie dankie dat julle hier by ArendsRus kom bly het. Julle is wonderlike mense en dit was 'n voorreg om julle hier te kon akkomodeer. Sien uit na jul volgende besoek.

Vriendelike groete,
ArendsRus span

ArendsRus Country Lodge
Andrea D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Sien sterre.

George V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig geleë, vriendelike diens met 'n fantastiese ontbyt. 'n Ongelooflike uitsig! Dis die moeite werd.

Ons is vriendelik ontvang, so welkom laat voel! Die kamers is met styl, klassiek gedoen. Die mooiste uitsig dag of nag vanaf 'n heerlike ruim stoep.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Baie dankie dat julle by ArendsRus kom bly het.
Dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê.
Ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Vreindelike groete
ArendsRus Span

ArendsRus Country Lodge
Marlene K - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K
Saam met vriende

Alles was net perfek!

Baie beslis waarde vir jou geld. Die vriendelikste mees behulpsame mense ooit! Jy wil daar bly, jy wil nie teruggaan nie! Pynlik skoon en netjies oral, die tuine is verskriklik mooi, die huisie baie skoon en netjies en alles wat jy moontlik kon nodig kry is daar, so handig tot naald en garing! Ligging asemrowend mooi met die berge en mooiste natuurskoon. Baie veilig gevoel, was nie bekommerd oor die motor of persoonlik nie. Ons beveel hierdie pragtige plek beslis aan, dis rustig en vreedsaam! Alles daar is baie smaakvol, kos uitstekend, groot porsies en pragtig voorgesit!

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Beste Michelle,
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is bly dat jy jou tyd hier geniet het. Ons is baie trots op ons span vir hulle goeie diens. Dit was vir ons 'n eer om julle te ontmoet en te bedien. Julle moet gerus weer hier 'n draai kom maak.
Groete,
Liani,
Lodge bestuurder

ArendsRus Country Lodge
Hennie B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n baie mooi plekkie en lekke rustig.

Sal enige tyd gaan. Personeel baie gaaf en behulpsaam. Dankie julle!

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Beste Neomi,

Baie dankie vir die mooi terugvoer! Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.

Groete,
ArendsRus-bestuur

ArendsRus Country Lodge
Hein N - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hein N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Vreeslik lekker gebly. Liani en haar span was uitstekend gewees en ons het dit baie geniet. Ons sal definitief weer terug kom.

ArendsRus Country Lodge's terugvoer

Goeie dag Heinrich,

Baie dankie vir die mooi woorde! Dit was vir ons net so lekker om julle hier te hê. Kom gerus weer!

ArendsRus Country Lodge
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 28, Geelhoutboom 217, George, 6537, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhYWE3ZThmLTQ0ZGItNGUzNC1iNmZlLTJlY2I0NTcyMjVhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 62 5 1 5 Farm 28, Koesterbos Road Geelhoutboom 217 6537 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.930816817192 22.324550151789
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!