ArendsRus Country Resort

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 339 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johan P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Uitstekende kliëntediens en verblyf vir 'n baie billike bedrag. Klipgooi van die lughawe af, in die mooiste natuur. Ek gaan 'n punt maak daarvan om oor te bly wanneer ek weer George toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ongelooflike ervaring en wegbreek. Ons kan hierdie lodge van harte aanbeveel. Die ligging is asemrowend mooi, rustig natuurskoon en perfek vir 'n wegbreek. Die kamers is netjies en gemaklik, met sorgsame detail wat dit huislik laat voel. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam en ons regtig welkom laat voel. Die kos was heerlik en die atmosfeer deur die hele lodge was kalm en uitnodigend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marshall P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Good and peaceful. My sister and I were very impressed with the service. The lady at reception was especially very friendly. I wish that we could stay over a longer period to really appreciate your beautiful place. I will return with my wife and children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clint M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Excellent as usual. Got to stay in the small Glamping Tent - very well kitted out and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rowan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing, a great escape! Arendsrus is a hidden gem! We loved being surrounded by nature with absolutely unrivalled views. The hospitality shown by the staff in facilitating a later check-in was absolutely amazing! I would recommend Arendsrus to anyone hoping to stay in the George area!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Safoora K
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Awesome. I really enjoyed waking up to cows mooing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanna V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Kos vir die siel. Groen landelike uitsigte en pragtige eenhede. Ons het 'n heerlike ontspanne kuiertjie geniet, tensyte van die reën. Ontbyt was heerlik. Ons kom vir seker weer terug om in een van die luukse tente te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne J
1 nag
5.0
Okt 2025

Very happy with the stay. Beautiful, peaceful place. Great, comfortable, and the people were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Beautiful location. Very peaceful and spectacular views. Excellent. Friendly service. Lovely and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 339

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 28, Koesterbos Road, Geelhoutboom 217, George, 6537, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63e5d105ba4d02f3410549d34c28c02f7eb04d9812833fd06cd725341758bdac5f36131e84e4db3d62c04bb1b07a24757d1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag, vir 2 mense 339 5 1 5 Farm 28, Koesterbos Road Geelhoutboom 217 6537 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.930816817192 22.324550151789
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang