Arikreukel 16
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arikreukelstraat 16, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 150 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Arikreukel 16 bied verblyf in 'n selfsorgvakansiehuis met hoë plafonne in Pearly Beach in die Overberg-streek. Dié huis is ideaal vir 'n gesinswegbreek, aangesien dit net 200 m vanaf die strand is.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n solderarea en 'n dubbelbed met 2 enkelbeddens het. Die tweede badkamer het 'n hoekbad, stort, wasbak en 'n toilet. Gaste moet hul eie linne en handdoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die aangrensende sitarea het gemaklike sitplek, terwyl die leefarea 'n ingeboude braai het.
Buite is 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. Die huis is naby 2 gerieflikheidswinkels en 2 kroeë. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Arikreukel 16 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Schalk Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Maande gelys 10
Ligging
- Arikreukelstraat 16, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Arikreukel 16 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pearly Beach Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arikreukelstraat 16, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom