Arista 1
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lily Crona-boulevard 76, Manaba Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Arista 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Manaba Beach. Die kompleks is ideaal geleë, minder as 3 km van Margate se hoofstrand af en net 'n entjie se ry van ander besienswaardighede in die area af.
Die woonstel op die onderste verdieping beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n stort. Maksimum 4 volwassenes word toegelaat.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus en sluit die nodige toebehore in om maaltye voor te berei, sowel as 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met DStv.
Veilige parkeerplek is vir voertuie beskikbaar. Die kompleks is ook naby die Blouvlagstrand, Lucian Beach, waar lewensredders aandiens is en daar haainette is, sodat besoekers veilig kan swem.
Slaapplek
’n Bespreking by Arista 1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 357
Jaar gelys 5
Ligging
- Lily Crona-boulevard 76, Manaba Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Arista 1 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lily Crona-boulevard 76, Manaba Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom