Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Napier Mountain Private Nature Reserve

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 1 van Plaas 144, Napier, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Napier Mountain Private Nature Reserve bied eksklusiewe selfsorgverblyf op 'n fynbos-bergtoevlugsoord van 500 hektaar met panoramiese uitsigte oor die Overberg en op die Swellendam-berge. Dit is net 10 minute se ry vanaf Napier en 30 minute se ry vanaf Arniston. Daar is talle voetslaanpaaie met besonderse uitsigte oor die Agulhas-vlaktes en die punt van Afrika is op hierdie reservaat.

Die verblyf spog met 2 standhoudende riviere en word via 'n veilige ingang bereik. Die 3 km-grondpad neem gaste deur 'n pragtige plaas voor hulle by die reservaat aankom.

Verblyf is beskikbaar vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Hierdie kamer het ook skuifdeure wat na 'n onderdakstoep lei. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 koningingrootte-beddens en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en skuifdeure wat na die stoep lei.

Die groot kombuis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n Bosch-glasbladstoof met 5 plate, 'n elektriese oond, dubbelyskas-vrieskas, skottelgoedwasser, breekware, en kookgerei. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die oopplan-kombuis en -eetarea het skuifdeure wat na die ruim onderdakstoep met meubels lei waar gaste kan kuier en die houtbraai en Weber-braai kan geniet. Daar is ook 'n swembad en sonstoele, en 'n standhoudende rivier vloei langs die stoep en swembad. Troeteldiere is welkom.

Napier Mountain Private Nature Reserve vorm deel van die Napier Bergbewarea, onder die Agulhas Biodiversiteitsinisiatief wat 9 bewareas in die streek byeenbring. Dit is opgerig deur 6 grondeienaars wat gesamentlik ongeveer 5 000 hektaar aaneenlopende grond besit. Die gebied is ryk aan biodiversiteit en die tuiste van een van die wêreld se skaarsste plante, die Erica Recurvata. Dit is ook 'n werkende heuningplaas met fynbos wat vollop groei.

Avonturiers kan bergklim en met ongelooflike uitsigte beloon word.

Slaapplek

’n Bespreking by Napier Mountain Private Nature Reserve sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Napier Mountain Private Nature Reserve
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 8

Jaar gelys 1

Ligging

  • Erf 1 van Plaas 144, Napier, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Napier Mountain Private Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 1 van Plaas 144, Napier, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1a544f6e8d74f4381212f75c526144cdcce8df0fdfd36b4e278fc3e39ab90e4f57f98ebd48a20f9b22f2a64b79fab0bab02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Portion 1 of Farm 144 Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.513358642833 19.928546167493
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem