Arnheim Loft
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 97
Jare op LekkeSlaap 8
Opsomming van Resensie
Juilan V - Nov 2023
Algehele gradering
Happy to recommend.
James F - Jul 2023
Algehele gradering
Alles is perfek, mooi plek vir een paartjie. Baie mooi uiteengesit.
Mary Jayne T - Jul 2023
Algehele gradering
Cosy — all you need!
Lees meerBernadette K - Mei 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Gail S - Apr 2023
Algehele gradering
Very pleasant and relaxing.
Anna-marié C - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het net een dag oorgeslaap, maar het 'n lekker braaiplek gehad waar ons die aand gekuier het.
Ashwill S - Okt 2022
Algehele gradering
Wegbreek nodig.
Estavia D - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het die tydjie geniet by Arnheim Loft.
Ambrose A - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, stil, kalmerend.
Melissa S - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was gesellig.
Brian D - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik en vriendelike ontvangs.
Stefanie H - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlike diens en 'n vriendelike gasheer en ontvangs.
Louis L - Okt 2021
Algehele gradering
Baie aangename ervaring, van bespreking tot by vertrek.
Wayne S - Okt 2021
Algehele gradering
Perfect for our needs, clean, spacious, useful location, and is what is advertised.
Zandri F - Jul 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens en netjies en skoon geriewe.
Truda L - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker rustige plek. Goed ingerig, baie gemaklik en netjies.
Wouter M - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Truter L - Nov 2019
Algehele gradering
Lekker skoon, regtig rookvry, baie aangenaam!
Elvera V - Nov 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Debbie S - Sep 2019
Algehele gradering
Clean and spacious.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon en ruim.
Skoon en ruim met alles wat jy benodig. Heerlike verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marietjie H - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflik, alles wat jy nodig het vir 'n kort verblyf.
Tersius L - Jul 2019
Algehele gradering
Ek het dit geniet daar.
Lynette P - Jun 2019
Algehele gradering
Was heerlik rustig.
Wendy M - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig en plek om te dink en rus.
Johan J - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Nicolette V - Feb 2019
Algehele gradering
Wonderlik!
Annelize B - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker gebly.
Esme A - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig.
Arnheim Loft se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, Esmeare. Alhoewel die gastehuis selfsorg is verskaf ons gratis koffie, tee en melk. Daar was wel koffie en tee in die eenheid maar miskien het jy dit nie gesien nie. Ons is ongelukkig nie in 'n posisie om op kort kennisgewing vervoer te verskaf na en vanaf funksies nie.
Groete
Anton.
Melissa E - Okt 2018
Algehele gradering
Adequate, satisfactory.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Genoegsaam, bevredigend.
Baie goed, mooi en oulik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Delena M - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies en gemaklike verblyf met volledige DStv.
Krystle J - Mrt 2018
Algehele gradering
Stil en rustig, voel baie tuis en gemaklik.
Ben V - Jan 2018
Algehele gradering
Plek is oulik ingerig met alles wat nodig is.
Karen D - Nov 2017
Algehele gradering
Gerieflik, modern en skoon.
Emile S - Nov 2017
Algehele gradering
Pragtig, netjies, skoon, baie lekker.
Odette E - Nov 2017
Algehele gradering
Billik en ruim.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Polack Straat 41, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom