Arnheim Loft
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Polack Straat 41, Robertson, 6705, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Arnheim Loft is 'n ateljeewoonstel op die eienaar se perseel in Robertson. Robertson is 'n pragtige dorpie op Roete 62, en besoekers kan die wynroete, wat ook as die 'vallei van wyn en rose' bekend staan, kom verken terwyl die Langeberge, pragtige valleie en eindelose wingerde jou al langs die pad bekoor.
Die woonstel is oopplan en het plek vir 2 gaste. Daar is 'n koninggrootte-bed, 1 badkamer, kombuisie en leefarea. Die badkamer is en suite en beskik oor 'n stort en toilet, asook 'n wasbak. Ons voorsien beddegoed en handdoeke.
In die kombuis is daar 'n gasstoof met 2 plate, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. In die sitkamer is daar 'n gemaklike L-vormige bank en TV met volledige DStv. DIe woonstel is perfek vir 'n paartjie wat die dorp kom besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 98
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Polack Straat 41, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Arnheim Loft het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Robertson Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Polack Straat 41, Robertson, 6705, Wes-Kaap