+60
Selfsorg in Arniston

Arniston Cottage

Kassiesbaai Vakansiewoonstel
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 'n dubbelslaapkamer op die boonste verdieping, 'n badkamer, oopplan-leefarea en 'n ten volle toegeruste kombuis. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n dubbelslaapbank vir nog 1 persoon of 2 klein kinders in die sitkamer. Daar is lieflike uitsigte vanuit die sitkamer en slaapkamer en gaste het braaigeriewe buite.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke en toiletware saambring.

Gaste moet asseblief in gedagte hou dat Kassiesbaai 'n ou vissersdorpie is. Van die huise is naby mekaar. Daar is aangewese paadjies tussen sommige van die huise en privaatheid kan 'n bekommernis wees. Arniston Cottage is omring met 'n grensmuur en daar is 'n aangewese wandelpad wat langs die buitekant van die muur loop. Hierdie wandelpaadjies word deur ons bure en vissermanne gebruik op pad na die dorp en hawe.

Diefwering, veiligheidshekke en kameras is geïnstalleer om te help met sekuriteit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Waenhuis
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Waenhuis beskik oor 2 slaapkamers, ’n leefarea, kombuis en binnebraai. Beide slaapkamers het dubbelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die DStv Easy View-pakket. Beggedoeg word voorsien maar gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke en toiletware saambring.

Gaste moet asseblief in gedagte hou dat Kassiesbaai 'n ou vissersdorpie is. Van die huise is naby mekaar. Daar is aangewese paadjies tussen sommige van die huise en privaatheid kan 'n bekommernis wees. Arniston Cottage is omring met 'n grensmuur en daar is 'n aangewese wandelpad wat langs die buitekant van die muur loop. Hierdie wandelpaadjies word deur ons bure en vissermanne gebruik op pad na die dorp en hawe.

Diefwering, veiligheidshekke en kameras is geïnstalleer om te help met sekuriteit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Arniston Cottage
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 7)
  • Plek vir 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer wat goed toegerus is. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede badkamer beskik oor 'n bad en word deur die kamers gedeel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n binnebraai-area, TV met sekere DStv-kanale en parkeerplek.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke en toiletware saambring.

Gaste moet asseblief in gedagte hou dat Kassiesbaai 'n ou vissersdorpie is. Van die huise is naby mekaar. Daar is aangewese paadjies tussen sommige van die huise en privaatheid kan 'n bekommernis wees. Arniston Cottage is omring met 'n grensmuur en daar is 'n aangewese wandelpad wat langs die buitekant van die muur loop. Hierdie wandelpaadjies word deur ons bure en vissermanne gebruik op pad na die dorp en hawe.

Diefwering, veiligheidshekke en kameras is geïnstalleer om te help met sekuriteit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Loft, Kassiesbaai
POA
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Arniston Cottage bied 3 aangrensende selfsorgkothuise in die kus-vissersdorpie Kassiesbaai in Arniston. Die eenhede is naby die hawe en strand geleë. Gaste moet asseblief in gedagte hou dat Kassiesbaai 'n ou vissersdorpie is met 'n plaaslike kultuur en ryk geskiedenis. Van die huise is naby mekaar terwyl ander meer oop areas tussen hulle het. Daar is aangewese paadjies tussen sommige van die huise en privaatheid kan 'n bekommernis wees. Arniston Cottage is omring met 'n grensmuur en daar is 'n aangewese wandelpad wat langs die buitekant van die muur loop. Hierdie wandelpaadjies word deur ons bure en vissermanne gebruik op pad na die dorp en hawe. The Loft bied slaapplek aan tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n goed toegeruste, oopplan-kombuis met 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningin grootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n bad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei ens. Die eenheid beskik oor 'n binnebraai-area en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het ook 'n gemaklike binne braai. Parkering is gratis. . Diefwering, veiligheidshekke en kameras is geïnstalleer om te help met sekuriteit.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
DStv
Beperkte kanale
Braai
Binne, Toerusting voorsien, Houtvuur
Badkamer
Skoonmaakmiddels voorsien
Buitelug
Braai
Binne, Toerusting voorsien, Houtvuur
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Toonbank
Braai
Binne, Toerusting voorsien, Houtvuur
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Vermaak
DStv
Beperkte kanale
TV
Standaard
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke en toiletware saambring.

Gaste moet asseblief in gedagte hou dat Kassiesbaai 'n ou vissersdorpie is. Van die huise is naby mekaar. Daar is aangewese paadjies tussen sommige van die huise en privaatheid kan 'n bekommernis wees. Arniston Cottage is omring met 'n grensmuur en daar is 'n aangewese wandelpad wat langs die buitekant van die muur loop. Hierdie wandelpaadjies word deur ons bure en vissermanne gebruik op pad na die dorp en hawe.

Diefwering, veiligheidshekke en kameras is geïnstalleer om te help met sekuriteit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Harbour Road, House B27, Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe353e2db51380acb9038d807eb57a4fc59174ef37e09e285864d15e95a2ce61063a79c54ae292136ee60c85207b157929c84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 3) 126 5 1 5 Harbour Road House B27, Kassiesbaai 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.664633259602 20.231831262566
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang