LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Arniston Cottage | LekkeSlaap
+43

Arniston Cottage

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 42 resensies vir Arniston Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Francois V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessante veblyfsopsie. Ons was in die Waenhuis tuis.

Ek het die bespreking nogal met huiwering gemaak. Uiteindelik was ek nie ontnugter nie. Jy kry wat vir jou belowe word. Veiligheid was ook nie 'n faktor nie. Geleenheid gehad om Kassiesbaai en sy mense bietjie te beleef, insluitende die klanke van 'n kerkdiens met meevoerende sang en 'n lang vermanende preek die Sondagoggend, in 'n huis reg langsaan.

Arniston Cottage's terugvoer

Hi Francois,
Baie dankie vir die opregte resensie, ons waardeer dit. Ons is altyd bly as gaste lekker kuier en ons omgewing en huisie geniet.
Julle sal altyd welkom wees by ons.
Kassiesbaai Groete.

Arniston Cottage
Eleen F - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Eleen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die cottage waarin ons gebly het, is nie die een op die foto nie - so, foto is misleidend. Dit sou ook goed gewees het as die exact location van die cottage verskaf kon word - daar was 'n verwagting dat mens dalk nader aan die see sou wees met ietwat van 'n uitsig. Ons het onveilig gevoel in die omgewing. Dit is wel die ideale blyplek vir mense wat graag 'n "local experience" wil beleef - andersins sal ek dit nie aanbeveel nie. Die badkamer is ongemaklik klein en ongerieflik. Dit lyk ook nie of DStv werk nie. Die huis was verder skoon en goed toegerus en Patrick het ons goed ontvang.

Arniston Cottage's terugvoer

Ons DSTV werk, ons huis het veiligheidshekke en diefwering. Ons gaste geniet die "local experience" en die "exact location" word aangedui op die webtuiste. Ons plekkie is 50m van die see, soos per ons advertensie.

Arniston Cottage
Lorenzo J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo J
Gesin met klein kinders

Perfekte wegbreek.

Die kuier was fantasties. Sal definitief weer besoek. Gasvryheid is top notch.

Arniston Cottage's terugvoer

Hi Lorenzo
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle het die kuiertjie geniet by ons. Ons sien uit daarna on julle weer by ons te verwelkom.
Kassiesbaai groete

Arniston Cottage
Danzel L - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danzel L
Gesin met klein kinders

Baie lekker, rus vir die siel en 'n goeie wegbreekplek om te ontspan!

My kuier op Arniston was regtig baie tops, my gesin kan nou nog nie uitgepraat raak daaroor. Die nabyheid van die see, stilte plekke as jy wil rustig wees en die skoon lug is vir my baie besonders. Die verblyf en geriewe was meer as wat ek verwag het, wil beslis weer daar kuier.

Arniston Cottage's terugvoer

Hi Danzel
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is verjeug dat julle die kuiertjie geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer by ons terug te verwelkom.
Kassiesbaai groete

Arniston Cottage
Belinda S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda S
Saam met vriende

We had a good time.

Pleasant stay, but one must ensure doors are locked at night.

Arniston Cottage's terugvoer

Thank you for the kind review. We are glad that you enjoyed your stay. We are in the process of adding security gates and burglar bars to improve on the security measures. We look forward to welcoming you back in the near future.

Arniston Cottage
Hennie B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naweekwegbreek.

Dit was regtig 'n awesome naweek, Patrick wat mens ontvang is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het regtig baie lekker gebly in 'n skoon en netjiese plekkie. Sal beslis weer teruggaan.

Arniston Cottage's terugvoer

Hallo Hennie
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly as julle dit geniet het. Ons sal ook jou dank aan Patrick oordra. Ons hoop om julle gou weer by ons te verwelkom.
Kassiesbaai groete

Arniston Cottage
Dawie E - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige vissershuisie met die regte atmosfeer.

Lekker gekuier. Opsigter, Anne, is baie behulpsaam.

Arniston Cottage's terugvoer

Hi Dawie
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom by ons.
Kassiesbaai groete

Arniston Cottage
Lorraine V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine V

Historical cottage, contains necessities and clean.

Cottage situated in historical village. Locals friendly and helpful. Walking distance to Kassiesbaai, hotel, etc. Great experience. No luxuries but well worth the stay!

Arniston Cottage's terugvoer

Hi Lorraine
Thank you for the nice review. We look forward to welcoming you back to our establishment.
Regards
Colette

Arniston Cottage
Celest P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest P

Gerieflike verblyf in ’n historiese omgewing

Pragtige vissershuisie in Kassiesbaai. Netjies, toegerus en die vuurherd in die kombuis is 'n wenner. Heerlik gekuier in die mooie Arniston.

Arniston Cottage's terugvoer

Hi Celest
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is altyd bly as ons gaste lekker kuier. Ons verwelkom julle graag weer terug.
Kassiesbaai groete
Colette

Arniston Cottage
Carina D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D
Saam met vriende

Gesellig.

Baie lekker gebly. Was 'n voorreg om Kassiesbaai te kon beleef. Sal net hangplek en spieël in kamers aanbeveel.

Arniston Cottage's terugvoer

Hi Carina
Ons is bly julle het Kassiesbaai geniet. Baie dankie vir die goeie resensie. Ons plekkie is nou maar eers 2 maande aan die gang en ons beplan beslis om dit nog meer geriefliker te maak.
Kassiesbaai groete Colette

Arniston Cottage
Sandra T - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra T
Enkelreisiger

Heerlik in Kassiesbaai!

Ek het in die Waenhuis gebly. Heerlike privaat courtyard. Badkamertjie is baie klein maar skoon. Ann en Patric was meer as behulpsaam. Vir die wat graag in ‘n historiese deel van Arniston wil bly, sal dit geniet.

Arniston Cottage's terugvoer

Hi Sandra

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons plekkie is nou maar eers 6 weke aan die gang, so jy moet definitief weer kom kuier, veral as die courtyard se tuin eers rerig aan die gang is. Ons is bly jy het dit geniet. Jy is altyd welkom by ons.

Kassiesbaai groete

Arniston Cottage
Elize V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het onsself terdeë geniet.

As gevolg van die inperking en die feit dat ons nie strand toe kon gaan nie, het ons 'n verkorte vakansie gehad. Ons het die oggend van 31 Desember teruggekeer huis toe.

Arniston Cottage's terugvoer

Hi Elize
Ons is baie bly julle het julle kuiertjie geniet. Ons verwelkom julle enige tyd weer terug. Kassiesbaai groete

Arniston Cottage
Johan D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie vir lang mense nie ,kop stamp naweek

Kopstamp naweek, huisie nie vir lang mense nie maar verder goed.

Shameema A - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shameema A
Gesin met klein kinders

Absolutely worth it.

The peace and tranquillity the place offers is beyond me, it's beautiful and the beaches are simply amazing.

Arniston Cottage's terugvoer

Hi Shameema
Thank you for the lovely review. We are glad you enjoyed your stay with us. We hope to welcome you back soon!
Kassiesbaai greetings

Arniston Cottage
Rashid D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rashid D

Peaceful of mind and safe.

Lovely cottage with friendly service and neighbours. Enjoyed our stay.

Arniston Cottage's terugvoer

Hi Rashid
Thank you for the lovely words. We are glad that you enjoyed your stay. We gladly welcome you back in future.
Kassiesbaai greetings

Arniston Cottage
Esmerelda P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmerelda P
Gesin met tieners

Ontspanne en ruim.

Ideaal vir winter- en somervakansies sonder om te stres oor ruimte om kinders te akkommodeer. Die uitsig is net wat enigeen nodig het na 'n lang jaar se werk.

Arniston Cottage's terugvoer

Hi Esmerelda

Baie dankie vir die mooi woorde. Ek is bly julle het dit geniet. Ons verwelkom julle enige tyd weer terug.
Kassiesbaai-groete

Arniston Cottage
Zalia M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Zalia M
Gesin met tieners

Ons het die beste van die verblyf gemaak. Kothuis benodig onderhoud.

Omgewing nie ideaal nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We made the best of stay. Cottage needs maintenance.

Surroundings not ideal.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Arniston Cottage's terugvoer

The surroundings are ideal as we are within 50 m of the ocean. The cottage is perfectly safe, therefore there are no security gates or burglar bars. The maintenance is done on a regular basis and the property is in good state of repair.

Arniston Cottage
Lydia S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia S

Heerlik.

Baie lekker, sal dit enige tyd aanbeveel.

Arniston Cottage's terugvoer

Hi Lydia
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is altyd bly as ons gaste dit geniet in ons huis. Ons verwelkom julle enige tyd weer terug.
Kassiesbaai groete

Arniston Cottage
Gabeba M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gabeba M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte plek as jy wil ontspan en 'n rustige tydjie wil deurbring.

Dis 'n perfekte plek vir 'n familie en die huis is ruim, skoon en netjies met 'n onderdakbraai-area ideal vir onthaal.

Arniston Cottage's terugvoer

Hi Gabeba,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is altyd bly as ons gaste hulleself geniet het. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Kassiesbaai groete!

Arniston Cottage
Jolynne A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jolynne A
Gesin met tieners

Rustige plek.

Ons het ons tyd baie geniet. Hou van die rustigheid. Huis is groot genoeg en het gehou van die braai-areas. Verder was alles tops. Baie dankie.

Arniston Cottage's terugvoer

Beste Jolynne,

Baie dankie vir die mooi woorde. Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste die huis geniet.

Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Groete
Arniston Cottage

Arniston Cottage
Beverley S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley S
Saam met vriende

Weereens 'n fantastiese, rustige vakansie.

Ons verblyf was weereens fantasties, baie rustig en veilig. Baie dankie aan Ann wat ons verblyf ekstra spesiaal gemaak het met haar vriendelik en hulpvaardigheid. Tot 'n volgende keer.

Arniston Cottage's terugvoer

Hi Beverley,
Altyd lekker om julle terug te verwelkom. Ons waardeer die mooi woorde. Ons sien uit na volgende keer!

Arniston Cottage
Ansie B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B
Saam met vriende

Dit was fantasmagories. Awesome!

Arniston Cottage het al ons verwagtinge oortref. Dit is 'n baie lekker ruim huis. Ons het dit terdeë geniet. Baie dankie aan Colette. Die opsigter was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer gaan.

Arniston Cottage's terugvoer

Beste Ansie,

Baie dankie, ek waardeer die mooi woorde. Ons is bly as gaste hulleself geniet. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.

Kassiesbaai-groete,
Arniston Cottage

Arniston Cottage
Leslie D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leslie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë.

Goeie experience. Mooi uitsig. Waarde vir geld en is teen die hawe geleë.

Arniston Cottage's terugvoer

Goeiedag Leslie,

Altyd lekker om te hoor as ons gaste ons plekkie geniet het. Hoop om julle hou weer terug te verwelkom.

Groete
Colette

Arniston Cottage
Georgina S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgina S

Dit was 'n heerlike, onvergeetlike naweek.

Die huis en woonstel was ruim en het vrye toegang gebied vir my man wat in 'n rolstoel was. Die huis makeer hier en daar opknapping o.a. die vensterrame, maar ek het verneem dat dit in die herstelproses is. Die hoofslaapkamer se badkamer sal kan doen met 'n klein wasbakkie en kraan. Andersins het ons lekker gekuier. Sien uit na die volgende besoek!

Arniston Cottage's terugvoer

Goeiedag Georgina,

Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het. Ons het inderdaad die vensters vervang en ons beplan om binne die volgende 6 maande die badkamers op te knap. Ons sien julle gou weer!

Groete
Colette

Arniston Cottage
Thomas P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n fantastiese wegbreek gehad, dankie!

Arniston Cottage was baie gemaklik en te paste vir ons besoek. Ons is baie dankbaar dat ons bietjie tyd daar gespandeer het.

Arniston Cottage's terugvoer

Hi Thomas
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is altyd bly as ons gaste dit geniet. Ons sal julle graag terug verwelkom by ons!
Arniston groete

Arniston Cottage
Christo P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Nice, clean, near sea, beautiful.

Arniston Cottage's terugvoer

Dear Christo,

Thank you so much for the lovely words. We are so glad that you enjoyed your stay. We hope to welcome you back in the near future.

All the best,
Colette

Arniston Cottage
Anthony P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony P
Gesin met tieners

Ons as hengelgroep geniet altyd ons tyd en verblyf in Arniston.

Sien sterre.

Esmari O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari O
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en loopafstand van Arniston Hotel vir lekker middagetes.

Ons het heerlik uitgerus en gekuier. Die plekkie was skoon, netjies en gerieflik. Enigste kritiek sou wees dat die stort se waterdrukking wanneer die warmwater oopgemaak word, baie sleg is. 'n Mens sukkel ongelukkig om bv. hare te was. Verder, 'n lieflike plekkie vir die twee nagte wat ons verblyf gesoek het.

Arniston Cottage's terugvoer

Hi Esmari,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is sterk besig met Eskom om nuwe koopkrag in te sit sodat die geyser afsonderlik van hoofwoning geskakel kan word. Sal teen einde Januarie gefinaliseer wees. Is nogtans bly jul het wegbreek geniet.

Arniston Cottage
Bernalee D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bernalee D

Dit was baie lekker.

Die plek was wonderlik, ek sal weer kom.

Arniston Cottage's terugvoer

Hi Bernalee,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly dat jy lekker gekuier het en ons hoop om jou gou weer te verwelkom.
Groete,
Colette

Arniston Cottage
Esmeralda V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda V
Enkelreisiger

Dit was wow.

Dit is ek plek wat 'n mens vergeet van als en net op die natuur fokus. Dit is 'n goeie ontspanningsplek.

Arniston Cottage's terugvoer

Hi Esmeralda,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is so bly dat jy die wegbreek geniet het. Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom.
Arniston groete,

Arniston Cottage
Reuben N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Reuben N
Gesin met tieners

Cottage needs a little bit of work.

Our stay was very pleasant. The cottage needs some TLC but otherwise very good.

Nevita H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Nevita H

Teleurgesteld.

Eienaar het 'n kombers by ons gesoek. Sy het dit op die ou einde by die wassery gekry. Nooit gebel om verskoning te vra nie. Area was baie onveilig. Moes hoor hoe 'n groep besope mense vloek en baklei buite die huis.

Arniston Cottage's terugvoer

Ek vra om verskoning as jy gedink het dat ek jou beskuldig het, ek het net gevra of julle moontlik die kombers saam geneem het, aangesien gaste some dinge inpak wat aan die huis behoort. Ons laaste gesprek was dat ek jou sou kontak indien ek nie reggekom het nie. Arniston is nog een van die min veilige bestemmings in ons land, ook die rede hoekom ons nie hoe mure rondom ons wonings het nie.

Arniston Cottage
Anthea A - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea A
Gesin met tieners

Fantasties.

Ek sal Arniston Cottage aanbeveel. Dit is 'n wonderlike plekkie, glad nie wat ons verwag het nie!

Arniston Cottage's terugvoer

Beste Anthea,

Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is bly julle het die tydjie geniet by Arniston Cottage en ons hoop om julle gou weer by ons terug te verwelkom.

Groete vanaf Arniston.

Arniston Cottage
Leslie D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie D
Saam met vriende

Baie pragtig.

Dit is presies 'n ideale wegbreek plek.

Arniston Cottage's terugvoer

Hi Leslie, baie dankie vir die mooi woorde. Ons is so bly julle het die wegbreek geniet. Ons hoop om julle gou weer by ons terug te verwelkom. Arniston groete

Arniston Cottage
Beverley S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley S

Dit was fantasties.

Dit was rustig en baie veilig.

Arniston Cottage's terugvoer

Hi Beverley, baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons is bly julle het ons huis geniet. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.

Arniston Cottage
Lizelle C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C
Gesin met tieners

Home away from home and so much more.

Oulike huis met groot, ruim vertrekke. Sal beslis weer daar wil tuisgaan en langer.

Arniston Cottage's terugvoer

Hi Lizelle, baie dankie vir jou pragtige boodskap. Ons sien uit daarna om julle weer by ons terug te verwelkom.
Groete, Colette.

Arniston Cottage
Lelani P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lelani P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onder gemiddeld vir die prys wat jy betaal.

Ons het nie veilig gevoel tussen die mense wat gedurig kom pla het nie en die beddegoed was werklik nie op standaard nie, dit was nie skoon en vars nie. Honger honde in die straat en ook geblaf in die nag.

Arniston Cottage's terugvoer

Beste Kobus,

Baie dankie vir die terugvoer.

In ons opinie, is Arniston een van die veiligste vakansie bestemmings in die land.

Ons huis maak voorsiening vir maksimum 8 mense en is beslis waarde vir geld indien selfs 6 of meer gaste bespreek.Ons fasiliteite word klokslag na gaste se vertrek deur ons hardwerkende personeel opgeruim en alle linne word onmiddellik gewas. Ons neem egter kennis van jou skrewe en hoop dat ons kan verbeter met u volgende besoek.

Arniston Cottage
Pam V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Pam V
Saam met vriende

Not even any toilet paper!

The area is authentic and full of character. But the noise of neighbours and barking dogs, cobwebs hanging from the ceiling, lumps in the mattress and minimum shops in the area was not comfortable. The harbour was great, the walk to Willeens was great, Wilheens is amazing! The caves are fantastic!

Arniston Cottage's terugvoer

Arniston/Kassiesbaai is amoungst the safest towns in the country. The
Review posted by our guest is not a true reflection of our property, and most definitely not the way we do business. We did however take cognicance of the remarks and will improve where within our means.

Arniston Cottage
Hestia B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hestia B
Gesin met klein kinders

Ons het lekker in 'n regte ou vissershuis gebly tussen die "locals" van Kassiesbaai.

Waarde vir geld. As mens in 'n regte ou vissershuis wil bly, tussen die locals, is Arnisron cottage die plek daarvoor. Definitief 'n unieke ervaring. Arniston is 'n juweel wat nog weggesteek is met pragtige strande wat ongerep is. Sal definitief teruggaan soontoe.

Arniston Cottage's terugvoer

Hi Hestia, dankie vir jou mooi boodskap.
Groete, Colette.

Arniston Cottage
Catherine W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine W
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Dit was fantasties, mooi herinneringe en familie-tyd is gebou. Dankie.

Arniston Cottage's terugvoer

Beste Catherine,

Baie dankie vir die pragtige boodskap. Ons is bly julle het die wegbreek geniet. en dat julle gou weer sal kom kuier.

Groete,
Colette

Arniston Cottage
Leandre M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre M
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker.

Ek sal beslis enige een aanbeveel om daar te gaan vakansie hou.

Arniston Cottage's terugvoer

Hi Leandre, baie dankie vir die boodskap. Ons is baie bly julle het die kuiertjie geniet. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Arniston Cottage
Danielle D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle D
Saam met vriende

Nice, friendly and awesome place.

I would refer anyone to go on holiday at Arniston. People are friendly and it's also a very clean and quiet place.

Arniston Cottage's terugvoer

Hi Danielle, baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is bly julle het dit geniet.

Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Colette

Arniston Cottage
was R690
Vanaf R587
per nag (plek vir 3)
was R690
Vanaf R587
per nag (plek vir 3)
was R690
Vanaf R587
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawe-weg, Huis B27, Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec45a44976423f43bcc143dfd48df03addbfbbfad98fb70db4f7e0588f991dfb27c747857e37dbc82ce6bfd64b2f0cb0c274?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R690, nou Vanaf R587  per nag (plek vir 3) 42 5 1 5 Harbour Road House B27, Kassiesbaai 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.664417061103 20.231866131283
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!