Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arniston Holiday Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R980 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste moet asb. by die kantoor inklok. Aanwysings na die woonstel sal by die kantoor voorsien word.
Bring asb. jou eie lanterns of ligte saam in geval van beurtkrag.
Reg van toegang voorbehou deur die bestuur.
Gaste neem volle verantwoordelikheid vir enige breekskade, skade en verlies gedurende die huurperiode deur gaste.
Die perseel en alle toerusting word op eie risiko gebruik en Etna's Accommodation en/of die huiseienaars sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade gedurende verblyf nie.
Slegs die aantal gaste waarvoor die bespreking gemaak is, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Indien die kapasiteit oorskry word, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat.
Geen 21ste-partytjies, matrieks, en raserige partytjies word toegelaat nie.
Gaste onder 21 jaar word nie sonder volwasse toesig toegelaat nie.
Geen terugbetalings indien jy jou verblyf kortknip nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 369
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 369
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 369
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huxam-straat 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHmjDqEuWQcoantUIMqLs0iE40zCQFoNlsVEfF9m1278UZ4iPQO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 369 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 6 Huxam Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.667231 20.229621
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem