Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arniston House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R980 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste gebruik die perseel en alle toerusting op hulle eie risiko en sal nie vir Etna's Southern Tip (Edms) Bpk of die huiseienaars vir enige verliese of skade tydens die verblyf verantwoordelik hou nie.
Geen luidrugtige partytjies word toegelaat nie.
Geen 21ste of matriekpartytjies word toegelaat nie.
Slegs die toegelate aantal gaste (kinders ingesluit) word per huis toegelaat.
Indien gaste hierdie getal oorskry, sal hulle gevra word om die perseel onmiddellik te ontruim.
Reg van toegang word deur bestuur voorbehou.
Geen onder 21's word sonder behoorlike volwasse toesig toegelaat nie.
Geen byle word vir die kap van hout toegelaat nie.
Geen meubels mag onder enige omstandighede rondgeskuif word nie.
Gaste moet die alarmstelsel van die verblyf gebruik soos aangedui op die gelamineerde bladsy wat voorsien word, of soos deur die eienaar verduidelik tydens inklok.
Indien die huis troeteldiervriendelik is, moenie die troeteldiere op enige meubels toelaat nie.
Die volle betaling moet in Etna's se bankrekening wys voordat die sleutels oorhandig sal word.
Geen terugbetaling vir verkorte verblyf nie.
Inkloktyd: 14:00 en uitkloktyd 10:00.
Bring eie lanterns en ligte vir beurtkrag saam.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 730
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R2 730
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R2 730
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pratt-straat 17, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf452efd000a7a1e05b79e7be86005c8b67ebf6db84bfcb1c6fb8ecdc3fc1459b5b070735f55d17496651a8ad70a5c8004525?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 730 per nag (plek vir 9) 17 Pratt Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.670341 20.231338
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem