Art Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Hilda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Astrid B - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik en baie aangenaam.
Leon S - Nov 2023
Algehele gradering
Is ok vir een aand.
Marius M - Nov 2023
Algehele gradering
Welkome rustigheid na lang besige dae!
Art Guest House se terugvoer
Goeie dag,
As ons kon verskuif sou ons, maar niemand kan ontwikkeling in die land stop nie,
Dankie vir die terugvoering
Colleen E - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike plek.
Mars D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie ontspanne!
Pieter L - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en bekoorlik.
Mike P - Mei 2022
Algehele gradering
Good.
Chris M - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Art Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike mooi woorde. Ons geniet dit altyd om ons gaste tuis te laat voel. En ons is altyd dankbaar om nuwe mense en gesigte te ontmoet.
Mag julle n geseende jaar he. Hoopenlik sien ons mekaar sommer gou weer.
Anja S - Aug 2021
Algehele gradering
Op die hande gedra.
Rebekah K - Jul 2021
Algehele gradering
Overall a disappointing experience. Nasty. Felt cheated. False advertising. Overpriced for what they offer.
Lees meerGerald N - Sep 2020
Algehele gradering
The stay was nice and quiet, no disturbances and I felt welcome.
Annel L - Sep 2020
Algehele gradering
Nee nooit weer nie.
Theo H - Des 2019
Algehele gradering
Lovely area, nice and clean, just very pricey for a basic room.
Jacques P - Des 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang, en lekker vir een nag geslaap.
Art Guest House se terugvoer
Baie dankie vir bootskap.
Ons het aangebiet vir 'n groter kamer die volgende dag. Ons het u ook 'n groter kamer gegee en die een wat u gekies het was nog kleiner. Jammer vir die ongerief.
Op die dag wat u opgedaag het was ons vol geboek.
Ons het ook geen tarief vir u hond gevra nie. Ons maak nie spesiale reelings vir diere nie.
Groete
Hilda
Art Guest House
Veronica P - Okt 2019
Algehele gradering
Veilige, skoon verblyf met goeie waarde vir geld.
Ronelle P - Des 2018
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Art Guest House se terugvoer
Goeiedag Ronelle,
Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang by ons. Hoop julle het 'n voorspoedig gery terug huistoe en dat ons jul gou weer sal sien by die Art Guest House.
Groete,
Hilda en personeel
Steven V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel. Niks is teveel gevra nie en almal help waar moontlik met enige versoek.
Hannalie L - Aug 2018
Algehele gradering
Was asemrowend.
Art Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Dit is altyd lekker om dit te hoor.
En dit is gewoonlik van aangenaame mense soos julle.
Groete
Hilda
Elsa V - Jun 2018
Algehele gradering
Dis skoon en veilig.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Flo S - Jan 2018
Algehele gradering
We enjoyed.
Natasha V - Des 2017
Algehele gradering
Art Guest House is geleë in 'n baie rustige woonbuurt en bied 'n goeie oornag vir reisigers deur die Noord-Kaap.
Art Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons geniet ons gaste baie.
Kontak ons asb weer as julle in die rigting ry al is dit net om ñ koffie te kom drink.
Baie mooi jaar vir julle.
Groete,
Hilda
Lincoln L - Nov 2017
Algehele gradering
Dit is die beste gastehuis wat ek in gebly het.
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Este B - Apr 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kristalkeeromstraat 22, Lutzville, 8165, Wes-Kaap