Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Artists Cottages

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-rylaan 8, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 17
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Artists Cottages is 'n lieflike selfsorgkothuis teen die eienaar se hoofhuis in Gordonsbaai. Dit het 'n privaat ingang en spog met 'n panoramiese uitsig oor Valsbaai.

Die kothuis het lugversorging, bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed, rusbank, lessenaar en 'n stoel en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kothuis beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, konveksie-oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n etenstafel met sitplek vir 2 toegerus is. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale.

Die kothuis lei na 'n privaat balkon met sitplek vanwaar gaste die uitsig kan bewonder. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Die erf is heeltemal omhein en verseker ontspannende en veilige verblyf en bied gerieflike buiteparkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Artists Cottages sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Protea-rylaan 8, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-rylaan 8, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 17
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e09e9e6b4e0554cdb60f621b6b7d88cde07bbfeb047479e8c7b60b7b3aaabcae206a8881de9a43db145356e49528707fb53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 8 Protea Drive Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.170413 18.848708
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem