Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Artsy Garden Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hendrik Hop 36, Suiderhof, Windhoek, 0000, Khomas
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Artsy Garden Cottage bied knus selfsorgverblyf op die eienaar se perseel en het 'n privaat ingang. Dit is in die hartjie van Suiderhof, Windhoek geleë en is ideaal vir 'n paartjie wat die pragtige Namibië wil verken.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2. 'n Lessenaar en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Daar is 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele en gaste het volle toegang tot die gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Artsy Garden Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Hendrik Hop 36, Suiderhof, Windhoek, 0000, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hendrik Hop 36, Suiderhof, Windhoek, 0000, Khomas
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c16320de372dd3598c1d1dbde366df4b996c02bedeff6dac6d2b379934fd740efce1e05b19ee7fe46ecd9fbb8961cee39a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 36 Hendrik Hop Suiderhof 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.588635282078 17.092039048427
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem