Arty Farty Sleep-Over
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kromstraat 190, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 17
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Arty Farty Sleep-Over is 'n lieflike woonstel wat spog met 'n bekoorlike, aparte ingang. Dit is op die eienaar se perseel in die prentjiemooi dorp Clarens en bied 'n asemrowende uitsig oor die omliggende landskap.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n smaakvolle oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n gemaklike dubbelbed, klerekas, laaikas en die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het ook 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe, opwaskottel en droograk. Gaste kan in die knus sonkamer ontspan. Gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek word voorsien.
Die eiendom is omhein en toegang word verkry via 'n elektriese hek wat algehele privaatheid en veiligheid verseker.
Die eenheid is grotendeels vir oornagverblyf ingerig en nie noodwendig vir die voorbereiding van voedsel nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Arty Farty Sleep-Over sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 1
Ligging
- Kromstraat 190, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Arty Farty Sleep-Over het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kromstraat 190, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 17