Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arum House

B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Arum House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Andre L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre L
Besigheidsreis

Gerieflike oornagkeuse.

Die akkommodasie is heel gerieflik wat die kamers betref met alles wat benodig word. Die openbare ruimte soos die sitvertrek is maar knap en eintlik net aangrensend aan die eetkamer. Ontbyt was baie lekker met 'n klein buffet en besteldiens. Goeie diens van die bestuurder. Daar was 'n groep buitelanders wat bietjie laatnag gekuier het, en dalk kan daar kennisgewings wees om ander gaste in ag te neem as gaste wil 'kuier'.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold T
Saam met vriende

Excellent.

Great venue, wonderful service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunell T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunell T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike kuier by Arum House.

Dit was ons tweede keer by Arum House en elke keer was nog 'n wonderlike ervaring. Die ontbyt is heerlik en hulle het uitstekende gasvryheid. Die kamers is netjies en het alles wat jy nodig het. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne H
Gesin met tieners

Veilig, stil en netjies.

Ons was geskok toe ons die vooraansig van die huis sien. Vuilgoed staan hoog op die sypaadjie. Die binnekant is heeltemal anders. Netjies, veilig en mooi. Baie lekker kamers. Die kaste was net vuil. Ontbyt baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelisa S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelisa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very pleasant stay.

Everyone who assisted us that weekend was very helpful and kind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arum House se terugvoer

Thank you for a wonderful review, It was lovely having you stay with us. Looking forward to having you back on your next trip.
Keep well and stay safe.

Arum House
Ruan S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan S
Besigheidsreis

Excellent

It felt like home, the rooms were neat and everything was in working order. The guesthouse is in the perfect location. The breakfast each morning was world class with friendly staff greeting you as you go.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arum House se terugvoer

Thank you so much for this wonderful review. We are so happy you had an enjoyable stay with us.
Looking forward to hosting you on your next trip.
Keep well and stay safe.

Arum House
Raymond M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond M
Gesin met tieners

Friendly reception and enjoyable stay.

Breakfast was a treat. Recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great value for money stay.

Arum House was a great value for money stay. We stayed 3 nights. Breakfast was something special every morning and the coffee was the best. I can unconditionally recommend Arum House for business people and casual travellers like myself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arum House se terugvoer

Thank you for a wonderful review. It was a lovely having you and your family staying with us. You are very welcome back anytime.

Warm regards,

Arum House

Arum House
Neil G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation and friendly staff.

See star rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arum House se terugvoer

Thank you for a wonderful rating, it is wonderful to hear that you had a peaceful and relaxing stay with us.

We hope to have you here again soon.

Best wishes,

Camryn

Arum House
Keith F - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, rustig en netjies met vriendelike diens.

Wonderlike atmosfeer en vriendelike diens, kamers is baie netjies MET lugversorging. Dit is baie rustig en voel asof 'n mens tuis in jou eie huis is. Heerlike ontbyt. Baie dankie Marius.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arum House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons is bly julle het julle tyd geniet en sien uitna julle volgende besoek.
Mooi dag,
Marius

Arum House
Rentia A - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Met aankoms is ons vriendelik ontvang. Die kamer wat aan ons gegee is, was ruim en luuks toegerus, met al die klein detail wat jy benodig om jouself tuis te maak in 'n gastehuis. Daar was selfs 'n strykyster en strykplank.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Arum House se terugvoer

Beste Rentia,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly dat julle jul tyd by ons geniet het, ons probeer hard om ons gaste net die beste te gee.

Groete,
Marius

Arum House
Margie C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik!

Gerieflik, netjies en baie goed toegerus. Kan beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael A - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael A
Enkelreisiger

A fantastic, pleasurable and comfortable stay in a very clean and modern facility!

I stayed for Ironman 70.3 and was very impressed with the service, cleanliness and overall professionalism. It was quiet and safe, and close enough to surrounding shops to get done what I needed done. I will stay again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia N - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, baie gerieflik - beslis 'n her-besoek werd!

Professionele diens; sal beslis weer hier kom oornag, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keynon-singel 19A, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6965b00bf7b8e26711b72640a72f9503a451d32c421d54d1d0a9a138c9a5e496e0d9a5fab06f3d89c18d79da8d6a08b11cb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 19 A Kenyon Crescent East London 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -32.984100309045 27.928734719753