+10
Gastehuis in Moreletapark

Arum Lily Guest Cottages

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 687 Wekker Road, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Arum Lily Guest Cottages is in Moreletapark, 'n lowerryke woonbuurt in Pretoria-Oos geleë. Dié gastehuis is naby die Moreleta Kloof Natuurreservaat waar sebras, Springbokke, blesbokke, volstruise en nog meer vrylik rondloop.

Verblyf by Arum Lily Guest Cottages bestaan uit 3 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed, en sy eie en suite-badkamer. Ekstra geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, strykgeriewe, 'n haardroër en 'n kombuisie met geriewe om etes warm te maak in.

'n Gesonde ontbyt kan op versoek gereël word. Die gastehuis bied ook 'n swembad en veilige parkeerplek. Privaat pendeldienste en klein- tot mediumgrootte troeteldiere met goeie maniere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Gaste het toegang tot 'n privaat ingang.

Arum Lily Guest Cottages is ook naby restaurante, winkelsentrums, Netcare Pretoria-Oos en die Wingate Park Country Park. Die gastekamers is ideaal geleë oorkant die Kimiad Gholfbaan met 4 restaurante wat stapafstand geleë is. Ons is ook naby Denmar Kliniek, Kloof Hospitaal, Woodhill Gholfbaan, Wingate Park Gholfbaan en Woodlands-winkelsentrum.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Graham G
5.0
Clean and friendly. Clean and friendly. Spacious rooms.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Willie V
5.0
Heerlike ervaring, met die eienaar 'n ware gasheer. 'n Ware oase in Bloemfontein.
Okt 2025
Charles S
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Al 4 keer hier oor gebly. Elke keer 'n onvergeetlike kuier. Voldoen aan alles en nog meer. Gaste diens onverbeterlik. Rustige omg...
Sien meer
Jul 2025
Marthie O
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Was baie gerieflik, vriendelik en naby die oos hospitaal. Was ons 2de keer by Aurun Lilly en wil nie by 'n ander plek slaap nie. Baie dank...
Sien meer
Jun 2025
Anelma R
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike verblyf. Baie gerieflike verblyf, alles wat jy nodig het is daar en die ligging is baie goed.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Deirdre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 687 Wekker Road, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Arum Lily Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

687 Wekker Road, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA769ec62c795c7d850d56474e70edd91a2a5858cb73fe20ae7b5977a8e3299e18790a1bbe231646d7983fcb94d0c45dbadbdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 687 Wekker Road Moreletapark 0181 Gauteng 021 201 8901 11:00-21:00 10:00 -25.819056 28.294381

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang