Ascot Bush Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Vernon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 83
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Harvie V - Mei 2024
Algehele gradering
As alles skoon was sou ons ervaring baie beter gewees het.
Charmaine E - Apr 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Greig D - Apr 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Liza M - Apr 2024
Algehele gradering
Was baie lekker en het reeds die lodge aanbeveel by vriende.
Mariska W - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Robyn H - Apr 2024
Algehele gradering
Great value for money.
Heidi D - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Ella W - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflike plek in die binnestad.
Lees meerChristina M E - Feb 2024
Algehele gradering
Sien bo.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Carla H - Nov 2023
Algehele gradering
Will definitely recommend to others.
Ritesh R - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderful, relaxing.
Ben B - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het 'n funksie bygewoon en het slegs 'n oorslaapplek benodig.
Chris B - Nov 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Jamilee R - Okt 2023
Algehele gradering
Excellent as always.
Felicia T - Aug 2023
Algehele gradering
Very nice, neat and clean rooms.
Johan V - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig.
Michelle V - Mei 2023
Algehele gradering
Clean, Beautiful scenery, Easy to find, Great food.
Leon F - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker.
Yunus S - Des 2022
Algehele gradering
Pleasant friendly service.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Vasco B - Jul 2022
Algehele gradering
Great place to stay especially as they seem to have their own power supply during load shedding.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Trevor W - Apr 2022
Algehele gradering
Week stay.
Johan L - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek naby N3.
Corne P - Apr 2022
Algehele gradering
Snelweg raas baie.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Lauren K - Feb 2022
Algehele gradering
Gesellig.
Willy R - Jan 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld. Uitstekende diens. Kos op 'n uitstekende standaard.
Ascot Bush Lodge se terugvoer
Dankie vir al die positiewe kommentaar, Willy. Ons poog om ons gaste se verblyf spesiaal te maak en hoop jul kom kuier weer binnekort.
Zanele K - Jan 2022
Algehele gradering
Had a good overnight stay.
Ascot Bush Lodge se terugvoer
We value your review and hope you will soon come and visit us again. Many thanks.
Phillip P - Des 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerAscot Bush Lodge se terugvoer
Ons vra nederig om verskoning vir enige ongerief tydens jul besoek, Phillip. As ons reg onthou, was daar 'n hewige donderstorm tydens of net na jul aankoms, wat beslis buite ons beheer was. Gedurende Februarie is al ons chalets se rietdakke herdek op die dae toe dit wel droog was. Ons wil jou verseker dat ons gaste se gemak en belange geweldig belangrik is en dat ons jul graag weer sal wil onthaal.
Naomi N - Des 2021
Algehele gradering
Rustige Plek.
Ascot Bush Lodge se terugvoer
Dankie vir jou kommentaar, Naomi. Ons neem kennis van jou voorstel vir 'n speelplekkie vir kinders. Ons is uiters bedag op veiligheid en daarom het ons tot dusver so iets vermy, aangesien kinders nie altyd deur hul ouers vergesel word nie. Koffie en suiker kon bloot op versoek by ontvangs gekry word en ons is jammer dat jul nie op die daaropvolgende dae daarvoor gevra het nie. Ons onderhoudspan kan ook dadelik optree as iets tydens jul verblyf gebreek het. Bring dit net onder ons aandag asseblief. Kom kuier weer gerus.
Gerald S - Des 2021
Algehele gradering
Best kept secret.
Karen K - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlike diens en kos was verskriklik lekker.
Elsie S - Sep 2021
Algehele gradering
Awesome and lovely.
Santie M - Jul 2021
Algehele gradering
Baie netjies en goeie kliëntediens.
Angelique T - Apr 2021
Algehele gradering
Die ontvangs, kroeg en restaurantarea is baie oulik ingerig. Die kos was uit die boonste rakke, beste pizzas ooit!
Juanita L - Apr 2021
Algehele gradering
Personeel was vriendelik en behulpsaam, kos was heerlik by restaurant, maar blyplekke kort baie werk.
Mervyn C - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam en lekker.
Adele W - Feb 2021
Algehele gradering
Die diens was uitstekend. Die ligging goed. Vreeslike oulike plek.
Jamilee R - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig, skoon en vriendelike staff.
Herholdt N - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker, maar die N3 loop teen die lodge wat ongelukkig raas.
Susan V - Nov 2020
Algehele gradering
Vir oornaggeriewe was dit aanvaarbaar. Die restaurant op die terrein was 'n bonus na lang reis.
Christine O - Sep 2020
Algehele gradering
Baie aangename verblyf
Gaven S - Des 2019
Algehele gradering
Great stay.
Ascot Bush Lodge se terugvoer
Thank you so much for your positive comments and feedback. We certainly look forward to hosting you again in the near future!
Johan S - Des 2019
Algehele gradering
Disappointed.
Ascot Bush Lodge se terugvoer
It is with great regret that you found your stay with us disappointing as we really have very high regard for the comfort of every guest. We are aware that your particular room is presently under maintenance.
As we were so fully booked, we could not allow our guests to sleep in a room that had just been painted, freshly painted rooms need to be unoccupied for 2 days. Our rooms are cleaned with great care and we take pride in a high standard of hygiene at our lodge.
We recently sprayed for an ant infestation and it is possible that this is what you smelled. Each of our unique, clean and spacious rooms are exactly as represented and we would like you to return to have a look at them, before making a generalized judgment based on one room.
Please look at our other reviews as we generally get very positive feedback.
Willem N - Okt 2019
Algehele gradering
Ons het lekker daar oornag.
Ascot Bush Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.
Ons nabyheid aan die snelweg, is ongelukkig vir party ietwat van 'n hindernis en ons sal beslis met jul volgende verblyf, 'n alternatiewe chalet verder weg offer.
Gerrie D - Jul 2019
Algehele gradering
Baie skoon en vriendelik.
Ascot Bush Lodge se terugvoer
Good day Biancu,
Thank you, it was a pleasure hosting you.
Kind regards
Rebecca
Gertruida V - Jun 2019
Algehele gradering
Kamers is skoon en netjies.
Ascot Bush Lodge se terugvoer
Thank you Gertruida,
It was a pleasure hosting you.
Kind regards
Rebecca
Hester M - Jun 2019
Algehele gradering
Would be nice if we could at least have a family unit instead off two rondawels.
Ascot Bush Lodge se terugvoer
Good Morning,
it was a please to host you.
Unfortunately at the time of your booking there was no family units available.
Kind regards
Rebecca
Jeanette S - Mei 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike, bekostigbare verblyf.
Harvie V - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Heidi V - Feb 2019
Algehele gradering
Good value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie waarde vir geld.
Ons is hartlik verwelkom en alle moeite is gedoen om ons tuis te laat voel. Die verblyf was fantasties, en die aandete presies wat ons nodig gehad het. Die enigste nadeel is moontlik dat indien jy nie lang afstande kan loop nie, daar is geen parkeerplek langsaan die eenhede. Die gholfkarretjie wat gebruik was om ons moeë lywe terug na ons eenhede te neem na die maraton, was baie waardeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ascot Bush Lodge se terugvoer
Good day,
I trust this message finds you well.
It was a pleasure to have hosted you guys.
Please come again and enjoy the peace and tranquillity. Maybe a bit of fishing as well.
Kind regards,
Rebecca
Craig A - Feb 2019
Algehele gradering
Comfortable chalet, friendly staff, good food!
Lorraine E - Des 2018
Algehele gradering
Very cozy and the food was great.
Ascot Bush Lodge se terugvoer
Good day Lorraine,
I trust you are well.
It was a pleasure to host you guys.
Thank you for the positive feedback.
Please come again and remember to bring a fishing rod, lots of fish in the bigger dam.
Kind Regards,
Rebecca
Harvie V - Mei 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens en lekker oorgebly.
Karel L - Des 2017
Algehele gradering
Teleurstellend.
Nokwanda D - Nov 2017
Algehele gradering
The stay was amazing.
Dave D - Okt 2017
Algehele gradering
Verblyf en etes was goed.
Lip L - Jun 2017
Algehele gradering
Goed geleë vir oorslaapreis.
Annamarie J - Apr 2017
Algehele gradering
Kliëntediens was uitstekend!
Johan B - Apr 2017
Algehele gradering
Mooi.
Le-frans B - Apr 2017
Algehele gradering
Goeie oornag akkommodasie as jy ver reis.
Cherene B - Apr 2017
Algehele gradering
Skoon verblyf, maar te naby aan hoofweg N3.
Charlotte V - Mrt 2017
Algehele gradering
Ruim, netjies en baie mooi.
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Charles P - Mrt 2017
Algehele gradering
Bosveld in die middel van Natal.
Mpho M - Jan 2017
Algehele gradering
Smell from dumping side is not good.
Erna B - Des 2016
Algehele gradering
Baie, baie lekker en skoon.
Matthew O - Des 2016
Algehele gradering
The lodge is good in location, but they need to attend to the maintenance of the facility.
Bianca H - Des 2016
Algehele gradering
Baie meer as wat ons verwag het!
Ascot Bush Lodge se terugvoer
Ons is baie bly dat julle ons plekkie geniet het.
Groete,
Die Ascot Bush Lodge Team
Melinda V - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker en mooi, gerieflike huisies.
Kobus B - Nov 2016
Algehele gradering
Die diens was uitstekend.
Andre S - Okt 2016
Algehele gradering
A little haven in the busy city. Very central. Will be back.
Derek R - Jul 2016
Algehele gradering
Min geslaap langs die hoofweg.
Charlene V - Jul 2016
Algehele gradering
Netjies maar verkeer raas vreeslik.
Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Isabel S - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Louise H - Jan 2016
Algehele gradering
Goeie plek om te oornag.
Natasha L - Nov 2015
Algehele gradering
Skoon, gasvry en lekker.
Riaan C - Nov 2015
Algehele gradering
Was daar vir 'n muurbaltoernooi en Ascot was net 1,8 km van die muurbalbane af.
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodhouse-straat 217, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal