Ascot Bush Lodge
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodhouse-straat 217, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ontsnap van die gejaag en geraas van die stadslewe by Ascot Bush Lodge, net 'n klipgooi van die N3 af en 'n paar kilometer van Pietermaritzburg se sakekern af. Ascot Bush Lodge bied 'n unieke ervaring met 'n Afrika-tema en is omring deur 12 hektaar van natuurlike bosplantegroei en volop voëllewe. Ons akkommodasie is gerieflik en sakpas, of jy nou 'n sakereisiger is of familie of vriende besoek.
Die akkommodasie bestaan uit 12 en suite-rondawels met koningingrootte-beddens, 4 gesin-lodges met 1 koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en 2 groter "deluxe"-lodges met slaapplek vir 2, 'n sitarea en uitsig oor 1 van die 3 damme op die perseel. Al die kamers word daagliks skoongemaak en elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging of waaiers en 'n platskerm-TV met DStv.
Geriewe op die perseel sluit WiFi, 'n kroeg, restaurant, braaigeriewe en ontbyt in.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Vernon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 83
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Woodhouse-straat 217, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ascot Bush Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Scottsville Pietermaritzburg KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodhouse-straat 217, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal