Ashbourne Boutique Guest House
Kry 35% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 19 persone
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Huguenotstraat 47, , 7690, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 900R1 235 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ashbourne Boutique Guest House is 'n bekroonde, koloniale gastehuis wat in 1897 gebou is en deur die Franschhoek Trust met 'n spesiale opknappingstoekenning vereer word. Dié gastehuis bied ruim lugtige dekor en breë skaduryke stoepe om dié gastehuis se uitbreiding en opknapping tot die hoogste standaard te behou.
Ashbourne House het 8 pragtige suites. Elke suite is ingerig met lugversorging, 'n plafonwaaier, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi, TV, kluis, haardroër en verhitte handdoekrelings in die luukse marmer-stortkamers en 'n privaat patio. Elke kamer het 'n unieke ontwerp en is só beplan dat die patio's ten beste benut kan word met uitsigte oor die binnehoftuin, berge of stil woonbuurt.
Die gastehuis het 'n luukse sitkamer en ontbytarea wat die koloniale erfenis uitbeeld. Die rankplantpatio's en houtbalkonne kyk uit oor 'n boomryke binnehoftuin en swembad en bied pragtige uitsigte op die omliggende berge.
Ashbourne House is bekend vir sy smullekker buffet-ontbyt, gemaklike beddens en uitstekende, vriendelike diens deur die eienaars, Tim en Nadine.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Duits
- Italiaans
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Huguenotstraat 47, , 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Ashbourne Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 19 persone
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Huguenotstraat 47, , 7690, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom