Clarens Akkommodasie by Ashbrook Country Lodge | LekkeSlaap
+52

Ashbrook Country Lodge

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Mei 2020 tot 1 Jun 2020.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 73, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ashbrook Country Lodge is in Clarens, 26 km vanaf die Golden Gate Highlands Nasionale Park en bied veilige verblyf met ‘n ongelooflike uitsig op die berge en omgewing.

Daar is verskeie verblyfopsies op die 2 persele, wat 300 m van mekaar af is. Daar is 4 selfsorg-lodges met 1 kamer, 2 selfsorg-gesinslodges (2 kamers) en 2 suites op die boonste verdieping (basiese selfsorggeriewe). Alles stapafstand vanaf die dorpie met winkels, kroeë en restaurante. Elke eenheid het katoenlinne en badhanddoeke.

Elke eenheid het ‘n kaggel in die sitarea en elektriese komberse. Ashbrook is naby Clarens Brewery, die gholfbaan en adrenaliensport.

Dis ook naby voetslaanroetes en die ideale plek om te ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 80 resensies vir Ashbrook Country Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Malherbestraat 73, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Ashbrook Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 100
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
was R1 100
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 73, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyZDYxMjAwLWNlNTMtNGZiMi04ZDRiLTdlMjA4YzU4MWQ3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R880  per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 73 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.520495142327 28.417854309082
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za