Asher Stable Stay
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 33, Oude Muragie Plaas, De Rust, Oudtshoorn, 6651, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Asher Stable Stay is op 'n voormalige perdeplaas aan die voet van die Swartberge, net 5,5 km vanaf die dorpie De Rust. Dis ook net 34 km vanaf die "volstruishoofstad" Oudtshoorn, en 10 km vanaf Meiringspoort wat die Klein- en Groot-Karoo met mekaar verbind.
Verblyf is beskikbaar in 6 kamers met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en 'n enkelkamer, elkeen met 'n en suite-stort, toilet, wasbak en komplimentêre toiletware. Elke kamer het koffie, tee, tuisgebakte beskuit, 'n yskassie, waaier en 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met 'n mikrogolf, gasstoof, kookgerei en 'n braai-area met sitplek.
By Ashter Stable Stay word gaste aangemoedig om die natuurskoon om hulle te waardeer en dus is daar geen tegnologie nie sodat gaste van die daaglikse gejaag kan wegbreek. Geniet hierdie geleentheid om sonder sorge in die Klein-Karoo te kom ontspan!
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Erfdeel 33, Oude Muragie Plaas, De Rust, Oudtshoorn, 6651, Wes-Kaap
- Gaste dink Asher Stable Stay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 33, Oude Muragie Plaas, De Rust, Oudtshoorn, 6651, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom