Hanover Akkommodasie by AshTree GuestHouse | LekkeSlaap
+14

AshTree GuestHouse

71 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 10 , Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

AshTree GuestHouse is in Hanover, 'n pragtige, geskiedkundige Karoo-dorpie geleë. Dit is presies halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. In Hanover is dit nog veilig om saans lang ente te gaan stap en sterre te kyk. Ons doel by AshTree is om jou ontspanne, uitgerus en bederf te laat voel voor jy jou reis voortsit.

Verblyf word aangebied in 'n gesinskamer, 'n dubbelkamer, 2 kamers met 2 enkelbeddens elk en 'n slaapsaal. Daar is dus slaapplek vir altesame 7 mense. Die gesinskamer het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort. Die dubbelkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en daar is 2 ander kamers met 2 enkelbeddens elk. Een van die kamers met 2 enkelbeddens het 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort. Die slaapsaal word nie deur vreemdelinge gedeel nie. Ons voorsien wit beddegoed, handdoeke, 'n plafonwaaier, elektriese komberse en 'n gasvryheidskinkbord in elke kamer.

Aandetes word in ons ruim eetkamer bedien en bestaan uit Karoolam-disse, of jy kan in jou eie binnehof braai. Let asseblief daarop dat aandete net bedien word indien dit vooraf gereël is. Dit is nie ingesluit by die tarief nie.

Gaste het toegang tot 'n sitkamer met 'n TV, musiek en boeke. Ons voorsien veilige onderdakparkeerplek agter geslote hekke.

By AshTree kan gaste verseker wees van egte Karoo-gasvryheid.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 71 resensies vir AshTree GuestHouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Darlingstraat 10 , Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Gaste dink AshTree GuestHouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hanover Karoo Noord-Kaap
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 10 , Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAVT9fm5R8ATxAI48lscSxy1Hd2eIMFXSXgRe8vwfRqyUwgmhel?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 71 5 1 5 10 Darling Street Hanover 7005 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -31.06887036235 24.442498683929
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za