Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ashwini Retreat

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Ashwini Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Madelein B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein B
Gesin met klein kinders

Rustig, baie spasie, diere om jou. Amazing mense wat uit hulle pad gaan vir jou.

Amazing akkommodasie. Amazing mense. Het lekker gebly. Perde om jou. Baie om te doen. Was so rustig jy kan die stilte hoor. Baie spasie vir die kinders om te speel. Gaan definitief terug om weer daar te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashwini Retreat se terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer!

Ashwini Retreat
Chantel T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel T
Gesin met klein kinders

Asemrowend, rustig en ontspannend.

Die kinders het dit geniet om op die plaas rond te hardloop en met die honde te speel. Hulle was mal daaroor om die perde te versorg en te borsel, hulle kos te gee en op hulle te ry. Karen en Werner het ons plaas vakansie so opwindend gemaak. Ons het die mooiste sonsak gesien oor die meer. Ek sal dit enige tyd aanbeveel. Dit is 'n klein verborge juweel. Bietjie vrede op aarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashwini Retreat se terugvoer

Baie dankie

Ashwini Retreat
Zenda S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zenda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing en netjies.

Lekker plek om oor te slaap tussen lang afstande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronet V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful & inspiring.

Stunning space. Lovely hosts!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ashwini Retreat se terugvoer

Thank you

Ashwini Retreat
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lake-laan, Hoogekraal, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA638888015b04c002bfa9cf43ab445f2fcae603aa398a8e65dde0eb03e3bc0e354925b92c54fe4f967281394d7e295a893be4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 Lake Avenue Hoogekraal 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.976003619816 22.776703233135
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem