Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ashwini Retreat

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lake-laan, Hoogekraal, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Ashwini Retreat is op 'n skilderagtige plaas tussen die pragtige landskappe met Sedgefield se woude en riviere geleë. Hierdie kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die natuur.

The Peacock Cottage is op 'n perdeplaas op die Wilderness Forest Estate. Dit het 1 en suite-slaapkamer met 'n groot stort en bad, en daar is 'n slaapbank in die leefarea vir kinders. Dit het 'n kaggel en buitebraai. Gaste kan die swembad gebruik en die stalle besoek, of die omliggende woud te voet of bergfiets verken. Perderoetes is naby beskikbaar.

The Farm House het slaapplek vir 6 gaste en het 3 dubbelbeddens en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dié eenheid het ook 'n binnebraai, kaggel en swembad.

Op die perseel kan gaste met die perde en ander plaasdiere verkeer, die kruietuin verken en die voëllewe wat die geluide van visarende en uile insluit, geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Ashwini Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Jaar gelys 1

Ligging

  • Lake-laan, Hoogekraal, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ashwini Retreat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lake-laan, Hoogekraal, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA638888015b04c002bfa9cf43ab445f2fcae603aa398a8e65dde0eb03e3bc0e354925b92c54fe4f967281394d7e295a893be4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 Lake Avenue Hoogekraal 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.976003619816 22.776703233135
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem