Clarens Akkommodasie by Aspen Guest House | LekkeSlaap
+29

Aspen Guest House

17 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R780 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 425, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 6

Beskrywing

Aspen Gastehuis is in Clarens tussen die berg en die rivier geleë. Die perseel grens aan die berg en die rivier wat deur die dorp vloei vorm die grens. Dit maak die gastehuis die ideale plek om na te ontsnap om te ontspan.

Die gasvrou, Alae Grabe, en haar 2 Deense honde, Lanie en Picasso, woon op die perseel en sien daarna uit om gaste by die gastehuis te verwelkom.

Wanneer gaste by Aspen arriveer, is dit reeds die begin van 'n onvergeetlike ervaring. Die kaggel by die ingang maak die huis én hart lekker warm. Aspen Guest House het 'n knus gemeenskaplike sitkamer en leeshoekie met 'n kaggel en baie boeke om te geniet.

Aspen se gastekamers is ruim en elkeen is volgens 'n spesifieke tema versier. Met name soos Musiek, Skrywer, Natuur, Kunstenaar en Den kan jy verseker wees van 'n unieke ervaring. Gratis WiFi is beskikbaar.

Ontbyt kan op versoek bedien word. Braaigeriewe is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Aspen Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Bergstraat 425, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Aspen Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 425, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlYzZmYjhiLWMwNDItNGUyYy05OTRiLWU5ODAyZjQ2YjcwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R780  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 425 Berg Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.512466 28.418129
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za